Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Almond Cabin @ Camissa Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zevenrivieren-pad, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 350 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Almond Cabin @ Camissa Farm is 'n pragtige hut wat op die rand van 'n meer in die hartjie van die Banhoekvallei rus. Dit lê hoog in die berge en bo in die wolke en bied 'n asemrowende uitsig oor die vallei en oor die aangelegde boorde op die valleivloer tot by die Simonsberg- en Drakenzichtberge.

Dié hut het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind, of 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en het 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit beskik oor 'n eetarea en sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is en spog met 'n knus kaggel.

Hierdie area is perfek vir diegene wat 'n verskeidenheid buitemuurse doendinge geniet, insluitend voëlkyk, bergfietsry, fietsry en swem. Die rustige omgewing bied ook uitstekende eet-opsies en talle wynproe-geleenthede. Vir 'n aand uit, word die bekroonde restaurante in die Paarl en Stellenbosch sterk aanbeveel. Boonop bied nabygeleë doendinge soos perdry, visvang en tennis verdere genot.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xEnkelslaapbank
1 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Portugees
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Zevenrivieren-pad, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zevenrivieren-pad, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeedb8ec7d1eaa2c439b9dc9d199e42eac26517a746184d2617a289d2e00741199a3bf7cd1122bd0248dd561f74ed0f4e1ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag, vir 3 mense Zevenrivieren Road Camissa Farm 7601 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.932434931562 18.93984021789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang