Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Gardens

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauch-weg 19, Pietermartizburg, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aloe Gardens bied rustige selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Pietermaritzburg, Hilton. Dit is ideaal vir 'n paartjie óf 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die knus oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat stoep met gemaklike meubels en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n skemerkelkie te ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Aloe Gardens
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Siobhan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Mauch-weg 19, Pietermartizburg, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Aloe Gardens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauch-weg 19, Pietermartizburg, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3afb77d93ce8869d2f17cfba20398ffd236334aa4a4389f0c961c9c7384b202544884b3e159a83aa1000400f61f5e63be37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 19 Mauch Road Pietermartizburg 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.550686999145 30.286793236771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang