Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Stephanie C
1 nag
4.8
Sep 2023

Great. Everything was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lesley
Aloe House
Hi Stephanie, Thank you so much for taking time out for your Amazing review .

Marié D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie lekker gebly! Ons so lekker gebly! Baie netjies! Die ontbyt was heerlik! Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle stap die ekstra myl om mens tuis te laat voel!. Sal in die toekoms weer daar tuis gaan !

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lesley
Aloe House
Hi Marie, baie dankie dat jy kon tyd neem vir die baie oulike resensie. Hoop om julle weer te kan welkom.

Hannalie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2017

Dit was baie heerlik gewees. Sal definitief weer daar gaan oorbly. Diens uitstekend. Maklik om die Gastehuis te kon kry. Alles is skoon en netjies. Heerlike ontbyt gehad die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lesley
Aloe House
Thank you so much for taking time to review Aloe House! We are delighted that your experience with us was such a positive one. We hope to welcome you back soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Hoofstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYzNhN2Y5LTY1NjYtNDZhNC1iZmI4LTMwZmZmM2EyNGZmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 53 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418975481829 19.235065784061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang