Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Hoofstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloe House is sentraal geleë in Hermanus binne 4 minute se stap na die middedorp, verskeie restaurante en winkels, en die kranspaadjies vir walviskyk.

Aloe House het 4 luukse suites wat uitkyk oor die sonverhitte randvloei-swembad. Elke suite is ruim, met dubbelvolume plafonne en dakvensters wat natuurlike lig inlaat. Elke suite het sy eie privaat sitkamer met 'n slaapbank, en skuifdeure wat dit skei van die slaapkamerarea, sowel as 'n volledige en suite-badkamer. Daar is ook 'n gesinsuite wat tot 2 volwassenes en 3 kinders kan akkommodeer.

Elke suite is toegerus met 'n haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer, 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n foon en 'n kluis. Alle kamers lei na die swembad, en handdoeke word voorsien.

Alle tariewe sluit 'n volledige plaashuis-ontbyt in. Jou motor word liefdevol gewas terwyl jy ontbyt eet, net van Maandag tot Vrydag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 53 Hoofstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Hoofstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYzNhN2Y5LTY1NjYtNDZhNC1iZmI4LTMwZmZmM2EyNGZmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 53 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418975481829 19.235065784061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang