Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Manna Self Catering Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Aloe Manna Self Catering Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Emma K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma K

So lekker, skoon, goeie area, oulike mense!

Hulle het so baie moeite gedoen! Ons sal die vakansie altyd na aan ons hou a.g.v. die lekker blyplek.

Monique J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Excellent location and rooms.

The host is so helpful and friendly. We enjoyed our stay and will return.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Such a lovely family we thoroughly enjoyed having them.

Aloe Manna Self Catering Guest House
Wikus B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B

Baie lekker en vriendelike verblyf. Dankie, Tony.

Sien sterre.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Dankie Wikus, bring die kinders weer asseblief. Julle is altyd welkom. Groete. Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Wiesie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiesie B

Ideaal geleë, netjies & gasvry.

Ons het baie lekker hier gebly en sal definitief weer na Aloe Manna toe terug kom. Die gastehuis is ideaal geleë, die kamer was ruim en het alles wat jy benodig. Dankie vir al jul gasvryheid!

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Dankie Wiesie, hou maar aan met die oefening, dit word bietjie makliker na elke slag. Voorspoed daar in die Weskaap. Groete. Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Johan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Overall a very positive experience.

Wi-Fi signal is a bit weak on the first floor. Some power strips don't make contact with the appliance plugs.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

We thoroughly enjoyed having Johan and his family stay. They must have been super proud of how well their sons did in the World Champs. Double Gold coming.

Aloe Manna Self Catering Guest House
Andre D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Alles wat jy nodig het.

Ons was tevrede met alles.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Dankie Andre, dit was lekker om julle te ontmoet. Voorspoed met die volgende IM. Groete. Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Darryl F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Darryl F

Comfortable and close to amenities.

Situated in a good location and well equipped for a short stay. This was the second time we had stayed at Aloe Manna.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Unine K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unine K

Heerlik gebly!

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer besoek.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Hello Eric, baie dankie vir die kuier en jou tyd om 'n woordjie vir ons te skrywe. Sterkte vir en geniet 2023. Groete. Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Gideon P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon P

Doodstil gebied.

Gerieflik, goed gelig, stil, skoon en ruim vertrek.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Dankie Gideon. Ek is bly julle is darem veilig tuis ook.

Aloe Manna Self Catering Guest House
Daneille N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daneille N

Gemaklik.

Baie skoon en netjies. Vriendelik ontvang.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Dankie Daneille, voorspoed met julle uitsaai van Die Woord.

Aloe Manna Self Catering Guest House
Kobus V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Ons het die tyd baie geniet.

Die gasheer en sy vrou is baie vriendelik. Die blyplek is gerieflik en het gevoel soos ons eie huis.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Thank you Kobus. We loved having you and your wife here, it was like having family. Your consideration for the water shortage was greatly appreciated and we look forward to you coming again.

Aloe Manna Self Catering Guest House
Oscar P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar P

Baie lekker en gerieflik!

Sien sterre.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Hallo Oscar
Dankie vir die gradering. Ek is bly jy het lekker stil-stil gekuier.
Groete
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Qama N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Qama N

Was okay.

I do not like the fact that I was watched with everything that I did. Seems creepy and uncomfortable.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Good day Qama,

Thank you for your review.

We apologise that you feel you were watched, this is not the case at all.

We only noticed that you had an extra, unpaid guest with you due to you asking us to change the linen. As we are in a drought, we can not change linen for guests every day.

Please note only the amount of guests booked for will be allowed to stay over as the rooms are based on a per person rate and not per unit.

Aloe Manna Self Catering Guest House
Theuns V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns V

Baie rustig en stapafstand van see.

Tony het ons vriendelik ontvang en selfs op 'n Sondag die plek skoongemaak. Kuier gerus hier.

Lee F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee F

Friendly and helpful host, Tony. Perfect for our needs.

Comfortable and clean unit which completely catered for our needs. Brighton Drive is a quiet road and yet just a block from the beachfront so we enjoyed a wonderful long walk on the beautiful PE beachfront.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Thank you so much for those kind words.
Have a wonderful day.
Regards
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Karabo K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karabo K

It was amazing. The hosts were really welcoming and friendly.

The house is beautifully surrounded by nature.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was amazing. Die gashere was regtig verwelcomend en vriendelik.

Die huis is pragtig omring deur die natuur.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Hello Karabo,
Thank you for that review
Don't forget to let me know the results of your exam, holding thumbs for you !!!
Have a wonderful day.
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Thabang M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang M

Great stay.

Perfect peaceful place to stay in. Toni was always available to assist us with anything we needed.

Louis D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Presies wat ek wou hê.

Tony het ons vriendelik toestemming gegee om vroeër in te klok. Dit het ons baie gehelp om al ons reëlings in te pas.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Goeiedag Louis,

Dankie vir die kuier. Dit was lekker om julle te ontmoet. Jul is altyd welkom.

Groete
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Piet S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Netjies, vriendelik en reg geprys.

Eienaar was vriendelik en behulpsaam. Die eenhede is goed uitgelê en skoon.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Beste Piet,

Julle is altyd welkom hier.

Groete,
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Tiaan R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan R

Presies wat ek verwag het. Skoon, netjies, veilig en bekostigbaar.

Baie vriendelike verwelkoming. Volledig toegeruste eenheid, met selfs 'n koffie-grinder en French press. Parkering kan bietjie knap raak as daar ander groot voertuie is.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Goeiedag Tiaan,

Dankie vir jou resensie. Ek moet erken, een van die voertuie kon dieper parkeer het. Ek sal dit regstel in die vervolg. Lekker oefen vir die World Champs. Kom kuier gerus. Ek sal graag wil weet hoe jy gevaar het.

Groete
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
John G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Baie rustige omgewing, alles wat nodig is om verblyf lekker te maak.

Baie rustige omgewing. Kamers goed toegerus, alles wat nodig is. Baie vriendelike mense, sal beslis aanbeveel en weer daar oorbly.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Beste John,

Baie dankie, dis lekker om te hoor dit is rustig hier by ons.

Groete,
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Mariana V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Ons is gasvry ontvang deur Tony en het heerlik gebly.

Alles was mooi skoon en netjies. Ons het onmiddellik tuis gevoel - Tony voel soos familie.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Hello Mariana,

Dit was nou heerlik gewees om 'n bietjie met julle twee te kon gesels, net voor jul gery het. Tyd is kosbaar, dankie. Ook bly julle is veilig tuis. Die ander roete oor die Gariepdam se wal is stiller en die pad is goed. Sal een dag kom koffie drink daar by julle.

Baie groete,
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Talita L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita L

Fantastic place to stay. Will definitely be back and recommend to others.

Very comfortable. Lovely people, very nice set-up.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek om te bly. Ons sal definitief weer kom kuier en dit aanbeveel vir ander.

Baie gemaklik. Lieflike mense, nice setup.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Hello Talita,
Those are kind words, thank you. It was a pleasure to host you all. You will always be welcome.
I wish you all wisdom and patience as you educate the children of our country.
Kind regards,
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Alheit D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alheit D

Heerlike blyplek!

Het baie lekker oornag by Tony-hulle.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Dankie Alheit,
Ons hoop ook dit gaan goed met die nuwe aankoms. Baie geluk en geniet hom.
Groete,
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Jannie K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie K

Aloe Manna and its owners made me feel right at home and welcome.

Aloe Manna is was an "oasis" on my trip and it exceeded my expectations with the management obliging to every possible need I indicated. I will definitely book with Aloe Manna again on my next business trip to Port Elizabeth.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Hello Jannie
Thank you for that amazing review. We really are appreciative of it and we look forward to hosting you again. I will pass that feedback on the the staff too.
Have a stunning day.
Kind regards
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Lerina C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerina C

Was awesome!

Sal definitief altyd daar bly as ek in PE is!

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Hello Lerina

Dankie vir daardie mooi resensie, julle is altyd welkom hier by ons.

Groete
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Liana V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Naby die see, skoon, stil en veilig!

Lekker plek om te bly, mense is gasvry!

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Hello Lodewyk ,

Dankie dat julle kom bly het. Ek hoop jy doen nog beter in die IronMan volgende jaar.

Groete
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Nigel C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel C

Value for money and will definitely visit Aloe Manna again.

Very friendly, homely, value for money and will definitely visit Aloe Manna again.

Paul M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Great atmosphere.

I had a wonderful stay at Aloe Manna, Tony and his staff especially (Talent and Precious) were very helpful and friendly. I don't regret choosing this establishment as it is very clean and peaceful.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Hi Paul,
It was lovely meeting you two. Thank you for those kind words. Come and stay again, we will show you around some more.
Have a wonderful 2018.
Regards,
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Aletta H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta H

Baie lekker stil en rustig.

Ons is baie hartlik deur Tony ontvang. Die plekkie was baie mooi en skoon. Interessant met bed in die middel van alles. Ook die bad. Het lekker gebly was naby alles. Baie dankie.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Goeiedag Aletta,

Ek hoop julle het lekker gekuier oor die Kerstyd. Dankie dat julle by ons kom bly het. Ek hoop 2018 is vir julle baie goed en kom bly gerus weer!

Groete
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Michael H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael H

Altyd 'n genotvolle ervaring.

Enige besoeker sal nie teleurgestel wees met die verblyf en vriendelike bestuur nie.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Hi Michael,
Thank you for that amazing review. It is always a pleasure hosting you.
Regards,
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Gary B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary B

Clean room and convenient location.

Room was clean and large with kitchen, fridge and microwave. Quite a few bays of off-street parking available. Conveniently situated close to beach promenade.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Hello Gary
It was lovely meeting you two. Pity your stay was so short. It was a pleasure hosting you. Come again.
Regards
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Liza S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Uitstekend!

Ons verblyf daar was net een woord ─ uitstekend. Die eienaars is die vriendelikste mense wat ons nog ontmoet het. Sal elke keer teruggaan. Diane, you are a special person.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Wow thank you so much - that is the one thing we love about our Guest House - meeting new people especially when they are as special as you guys! Look forward to the next Gala or holiday!

Aloe Manna Self Catering Guest House
Michael H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael H

Verblyf is baie gerieflik en ideaal ingerig as selfsorg-eenheid. Wonderlike ervaring.

Sal 'n definitiewe keuse wees vir toekomstige verblyf.

Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer

Baie dankie vir daardie mooi woorde. U is enige tyd welkom om weer te kom bly.
Groete,
Tony

Aloe Manna Self Catering Guest House
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brightonrylaan 85, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZGZmMTMzLWU2ODYtNDFmZC04MGY5LTFlNTc4YTYyNGM3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 85 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.992342389049 25.672760195106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang