Aloe Manna Self Catering Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Emma K - Des 2023
Algehele gradering
So lekker, skoon, goeie area, oulike mense!
Monique J - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent location and rooms.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Such a lovely family we thoroughly enjoyed having them.
Wikus B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike verblyf. Dankie, Tony.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Dankie Wikus, bring die kinders weer asseblief. Julle is altyd welkom. Groete. Tony
Wiesie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Ideaal geleë, netjies & gasvry.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Dankie Wiesie, hou maar aan met die oefening, dit word bietjie makliker na elke slag. Voorspoed daar in die Weskaap. Groete. Tony
Johan S - Jul 2023
Algehele gradering
Overall a very positive experience.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
We thoroughly enjoyed having Johan and his family stay. They must have been super proud of how well their sons did in the World Champs. Double Gold coming.
Andre D - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Dankie Andre, dit was lekker om julle te ontmoet. Voorspoed met die volgende IM. Groete. Tony
Darryl F - Sep 2023
Algehele gradering
Comfortable and close to amenities.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Unine K - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Hello Eric, baie dankie vir die kuier en jou tyd om 'n woordjie vir ons te skrywe. Sterkte vir en geniet 2023. Groete. Tony
Gideon P - Okt 2022
Algehele gradering
Doodstil gebied.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Dankie Gideon. Ek is bly julle is darem veilig tuis ook.
Daneille N - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Dankie Daneille, voorspoed met julle uitsaai van Die Woord.
Kobus V - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het die tyd baie geniet.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Thank you Kobus. We loved having you and your wife here, it was like having family. Your consideration for the water shortage was greatly appreciated and we look forward to you coming again.
Oscar P - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik!
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Hallo Oscar
Dankie vir die gradering. Ek is bly jy het lekker stil-stil gekuier.
Groete
Tony
Qama N - Mei 2022
Algehele gradering
Was okay.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Good day Qama,
Thank you for your review.
We apologise that you feel you were watched, this is not the case at all.
We only noticed that you had an extra, unpaid guest with you due to you asking us to change the linen. As we are in a drought, we can not change linen for guests every day.
Please note only the amount of guests booked for will be allowed to stay over as the rooms are based on a per person rate and not per unit.
Theuns V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig en stapafstand van see.
Lee F - Sep 2021
Algehele gradering
Friendly and helpful host, Tony. Perfect for our needs.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Thank you so much for those kind words.
Have a wonderful day.
Regards
Tony
Karabo K - Jan 2020
Algehele gradering
It was amazing. The hosts were really welcoming and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was amazing. Die gashere was regtig verwelcomend en vriendelik.
Die huis is pragtig omring deur die natuur.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Hello Karabo,
Thank you for that review
Don't forget to let me know the results of your exam, holding thumbs for you !!!
Have a wonderful day.
Tony
Thabang M - Des 2019
Algehele gradering
Great stay.
Louis D - Nov 2018
Algehele gradering
Presies wat ek wou hê.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Goeiedag Louis,
Dankie vir die kuier. Dit was lekker om julle te ontmoet. Jul is altyd welkom.
Groete
Tony
Piet S - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en reg geprys.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Beste Piet,
Julle is altyd welkom hier.
Groete,
Tony
Tiaan R - Jun 2018
Algehele gradering
Presies wat ek verwag het. Skoon, netjies, veilig en bekostigbaar.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Goeiedag Tiaan,
Dankie vir jou resensie. Ek moet erken, een van die voertuie kon dieper parkeer het. Ek sal dit regstel in die vervolg. Lekker oefen vir die World Champs. Kom kuier gerus. Ek sal graag wil weet hoe jy gevaar het.
Groete
Tony
John G - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, alles wat nodig is om verblyf lekker te maak.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Beste John,
Baie dankie, dis lekker om te hoor dit is rustig hier by ons.
Groete,
Tony
Mariana V - Okt 2017
Algehele gradering
Ons is gasvry ontvang deur Tony en het heerlik gebly.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Hello Mariana,
Dit was nou heerlik gewees om 'n bietjie met julle twee te kon gesels, net voor jul gery het. Tyd is kosbaar, dankie. Ook bly julle is veilig tuis. Die ander roete oor die Gariepdam se wal is stiller en die pad is goed. Sal een dag kom koffie drink daar by julle.
Baie groete,
Tony
Talita L - Aug 2017
Algehele gradering
Fantastic place to stay. Will definitely be back and recommend to others.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese plek om te bly. Ons sal definitief weer kom kuier en dit aanbeveel vir ander.
Baie gemaklik. Lieflike mense, nice setup.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Hello Talita,
Those are kind words, thank you. It was a pleasure to host you all. You will always be welcome.
I wish you all wisdom and patience as you educate the children of our country.
Kind regards,
Tony
Alheit D - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike blyplek!
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Dankie Alheit,
Ons hoop ook dit gaan goed met die nuwe aankoms. Baie geluk en geniet hom.
Groete,
Tony
Jannie K - Jul 2017
Algehele gradering
Aloe Manna and its owners made me feel right at home and welcome.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Hello Jannie
Thank you for that amazing review. We really are appreciative of it and we look forward to hosting you again. I will pass that feedback on the the staff too.
Have a stunning day.
Kind regards
Tony
Lerina C - Apr 2017
Algehele gradering
Was awesome!
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Hello Lerina
Dankie vir daardie mooi resensie, julle is altyd welkom hier by ons.
Groete
Tony
Liana V - Apr 2017
Algehele gradering
Naby die see, skoon, stil en veilig!
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Hello Lodewyk ,
Dankie dat julle kom bly het. Ek hoop jy doen nog beter in die IronMan volgende jaar.
Groete
Tony
Nigel C - Jan 2017
Algehele gradering
Value for money and will definitely visit Aloe Manna again.
Paul M - Des 2017
Algehele gradering
Great atmosphere.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Hi Paul,
It was lovely meeting you two. Thank you for those kind words. Come and stay again, we will show you around some more.
Have a wonderful 2018.
Regards,
Tony
Aletta H - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustig.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Goeiedag Aletta,
Ek hoop julle het lekker gekuier oor die Kerstyd. Dankie dat julle by ons kom bly het. Ek hoop 2018 is vir julle baie goed en kom bly gerus weer!
Groete
Tony
Michael H - Feb 2017
Algehele gradering
Altyd 'n genotvolle ervaring.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Hi Michael,
Thank you for that amazing review. It is always a pleasure hosting you.
Regards,
Tony
Gary B - Jun 2017
Algehele gradering
Clean room and convenient location.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Hello Gary
It was lovely meeting you two. Pity your stay was so short. It was a pleasure hosting you. Come again.
Regards
Tony
Liza S - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Wow thank you so much - that is the one thing we love about our Guest House - meeting new people especially when they are as special as you guys! Look forward to the next Gala or holiday!
Michael H - Nov 2016
Algehele gradering
Verblyf is baie gerieflik en ideaal ingerig as selfsorg-eenheid. Wonderlike ervaring.
Aloe Manna Self Catering Guest House se terugvoer
Baie dankie vir daardie mooi woorde. U is enige tyd welkom om weer te kom bly.
Groete,
Tony
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brightonrylaan 85, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang