Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Manna Self Catering Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Emma K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

So lekker, skoon, goeie area, oulike mense! Hulle het so baie moeite gedoen! Ons sal die vakansie altyd na aan ons hou a.g.v. die lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Excellent location and rooms. The host is so helpful and friendly. We enjoyed our stay and will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Aloe Manna Self Catering Guest House
Such a lovely family we thoroughly enjoyed having them.

Wikus B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie lekker en vriendelike verblyf. Dankie, Tony. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Aloe Manna Self Catering Guest House
Dankie Wikus, bring die kinders weer asseblief. Julle is altyd welkom. Groete. Tony

Wiesie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ideaal geleë, netjies & gasvry. Ons het baie lekker hier gebly en sal definitief weer na Aloe Manna toe terug kom. Die gastehuis is ideaal geleë, die kamer was ruim en het alles wat jy benodig. Dankie vir al jul gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Aloe Manna Self Catering Guest House
Dankie Wiesie, hou maar aan met die oefening, dit word bietjie makliker na elke slag. Voorspoed daar in die Weskaap. Groete. Tony

Johan S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Overall a very positive experience. Wi-Fi signal is a bit weak on the first floor. Some power strips don't make contact with the appliance plugs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tony
Aloe Manna Self Catering Guest House
We thoroughly enjoyed having Johan and his family stay. They must have been super proud of how well their sons did in the World Champs. Double Gold coming.

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Alles wat jy nodig het. Ons was tevrede met alles.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tony
Aloe Manna Self Catering Guest House
Dankie Andre, dit was lekker om julle te ontmoet. Voorspoed met die volgende IM. Groete. Tony

Darryl F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Comfortable and close to amenities. Situated in a good location and well equipped for a short stay. This was the second time we had stayed at Aloe Manna.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Unine K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Heerlik gebly! Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Aloe Manna Self Catering Guest House
Hello Eric, baie dankie vir die kuier en jou tyd om 'n woordjie vir ons te skrywe. Sterkte vir en geniet 2023. Groete. Tony

Gideon P
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Doodstil gebied. Gerieflik, goed gelig, stil, skoon en ruim vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tony
Aloe Manna Self Catering Guest House
Dankie Gideon. Ek is bly julle is darem veilig tuis ook.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brightonrylaan 85, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZGZmMTMzLWU2ODYtNDFmZC04MGY5LTFlNTc4YTYyNGM3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 85 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.992342389049 25.672760195106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang