Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloevale Karoo Farmhouse & Cottages

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Aloevale Karoo Plaashuis
Vanaf
Vanaf R1 694
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie plaashuis is ideaal vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die ander twee slaapkamers het elkeen 2 driekwartbeddens. Een van die koninggrootte-slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet, terwyl gaste in die ander slaapkamers 2 badkamers deel, elk met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ysmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n binnebraai toegerus. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek en kaggels vir gaste om te eet en te ontspan. WiFi is beskikbaar. Buite kan gaste 'n swembad, 'n vuurput en 'n boma met 'n braai geniet. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Steenbok Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 694
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n slaapbank vir 'n ekstra kind. WiFi is beskikbaar. Buite kan gaste 'n privaat braai op die stoep geniet of hulle kan die gemeenskaplike boma met 'n uitsig oor die Aloevale-dam gebruik. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer 1

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Lechwe Kothuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Oatlands-weg, Riet Fontein Plaas Erfdeel 4, Klipplaat, 6255, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0145c8111b831dabc3cdc834d626805d477fff58f328f8fc2545e20643eda5ae342f5d44d3bfc8fede5a2c728e819df3f7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 694 per nag, vir 2 mense Oatlands Road Riet Fontein Farm Portion 4 6255 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-17:00 12:00 -32.846675744452 24.382610321045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang