Aloevale Karoo Farmhouse & Cottages
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Oatlands-weg, Riet Fontein Plaas Erfdeel 4, Klipplaat, 6255, Oos-Kaap
- Vanaf R1 694 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aloevale Karoo Farmhouse & Cottages is in die skilderagtige Karoo op 'n privaat werkende vee- en wildplaas sowat 34,6 km buite Klipplaat. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek omring deur die natuur.
Verblyf is beskikbaar in 3 verskillende selfsorg-eenhede. Gaste kan kies tussen 2 kleiner kothuise of 'n groot plaashuis. Al drie hierdie eenhede beskik oor privaat ingange, gemaklike beddens, privaat badkamers, leefareas, kombuise, stoepe en braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en die eenhede bied uitsigte oor die watergat waar vee en wild gereeld besoek aflê. Begeleide wildritte is ook beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 62,4 km van Aberdeen af waar gaste geriewe soos winkels en restaurante sal vind.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Oatlands-weg, Riet Fontein Plaas Erfdeel 4, Klipplaat, 6255, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Oatlands-weg, Riet Fontein Plaas Erfdeel 4, Klipplaat, 6255, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang