Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloha 3

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Mona J
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2023

Genotvolle naweek van ontspanning. Ons kon langs die see gaan stap en die natuurskoon inneem. Die Waterfront bied wonderlike kunswerke van verskeie kunstenaars. Koelkamers bied vertonings van hoogstaande gehalte. Lieflike wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sanet
Aloha 3
HI Mona, so bly om te hoor julle het Aloha geniet. Ons hoop ons sien jul gou weer.

Sulayman N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Cosy, but congested. No privacy once blinds and front door are open, as the bedroom is visible from the street. We took a Fiesta and people waved at us from the street (LOL). The ceiling above our bed was loose. As it was a windy day, the ceiling moved up and down. It's a pity there's no video to show how lively the ceiling moved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Mike B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Feb 2023

Swak, uiters swak. Eienaars moet plek instand hou. Stortdeur hang aan een skarnier, wag net om te val. 1 rolletjie toiletpapier vir 'n hele naweek. Dak gaan enige oomblik inval a.g.v. voëls wat nesmaak binne-in dak. Plek makeer 'n ernstige verf binne. Voorsiening moet gemaak word vir loadshedding. 'n Rechargeable lig sal help.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Sanet
Aloha 3
Hi Mike, dankie vir jou terugvoering. Die stortdeur het ons dadelik aandag aangegee toe dit aangemeld is. Ons was egter nie bewus van die voel nes in die dak nie en sal hierna kyk. Elke gas kry 'n begin-pak van 1 toilet rol per toilet ens. en dit is die verantwoordelikheid van gaste om nog saam te bring. Ons het 'n herlaaibare lig in die eenheid gehad, net nie seker hoe dit nie meer daar is nie. Ons hoop ons kan julle eendag weer terug verwelkom onder beter omstandighede.

Christopher M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Awesome, quiet and peaceful place. Would recommend anyone who want to visit Paternoster.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2022

Ons het baie lekker gekuier. Lekker weer gewees. Baie lekker gekuier. 'n Etenstafel binne die eenheid sou 'n aanwins wees veral gedurende tye van gure weer. Kombuis was maar klein in vergelyking met Aloha 2 waar ons van te vore tuis gegaan het. In geheel gesien is Aloha 3 voldoende vir kort periodes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Billy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2022

Die stilte was baie goed. 'n Baie rustige dorpie om jou kop te gaan skoonmaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Aloha 3
Hallo Billy Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het Paternoster geniet.

Jacqui B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Wonderlike verblyf. Skoon en veilig. Alles wat jy benodig en meer. Persoonlike aandag en nog meer. Dit het 'n Valentynsnaweek baie spesiaal gemaak. Vyf sterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giesela S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Heerlike tydjie gehad. Die verblyf is baie goed geleë. Nie ver van die see af nie. Lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Pragtige skoon verblyf. Die gasvrou het ons bederf met n bottel wyn, sjokolade en beskuitjies met ons aankoms. Sal dit aanbeveel vir vriende. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Dit was net rustig en baie fantasties. Mense moet dit net self beleef, want dit was vir my onbeskryflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 830

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmok-straat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA146172f9736351cfcc8df9df979edd1d51b6b195f7546d42cd86f340f2a4a14e6eb9723bf0a562c19a386253fe1b13532a71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 10 Malmok Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.807345755757 17.89763846627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang