Aloha 3
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R650 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen inklok of uitklok op Kersdag of Nuwejaarsdag.
'n Troeteldierfooi van R250 word gehef vir 1 of 2 honde per huis. Meer as 2 honde word nie toegelaat nie.
Let wel dat kontant nie vir die volgende aanvaar word nie:
- Breekskadedeposito
- Troeteldierfooie
- Balansbetalings
- Terugbetalings
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malmok-straat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap