Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alpaca Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir Alpaca Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sue B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B

Great stay.

Great location and loved the animals. Nice heater to keep you warm.

Alpaca Cottage se terugvoer

Glad you enjoyed your stay. Hope to see you and your husband back in KLM again soon.

Alpaca Cottage
Marinda J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda J

Vreeslik baie lekker.

Het vreeslik baie lekker gebly en sal graag weer teruggaan. Geniet die Alpacas vreeslik baie.

Alpaca Cottage se terugvoer

Hul geniet die bederf van gaste.
Kom kuier gou weer.

Alpaca Cottage
Simone R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone R

Very nice and cozy place. Hostess was very friendly and helpful.

Excellent location and very cozy place. Very nice and cozy place.

Alpaca Cottage se terugvoer

As jy weer terug is in RSA, dan moet jy saamkom kuier.

Bly dit was lekker vir jou ouers om bietjie weg te kom.

Alpaca Cottage
Jacques Z - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Z

Asemrowend en pragtig. Great place.

Baie lekke gebly. Sal verseker weer daarheen gaan. Nice plekkie.

Alpaca Cottage se terugvoer

Dankie, bly dit was lekker. Jy sal verseker vir jou seun weer moet kom kuier.

Alpaca Cottage
Paul H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Was enjoyable, will definitely book at Alpaca Cottage again.

Peace and quiet. Easy access to shops in Kleinmond.

Alpaca Cottage se terugvoer

Thanks, Paul Herbert. We're glad to hear you enjoyed it and look forward to seeing you again.

Alpaca Cottage
Elize B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Peaceful, beautiful and restful and magical too.

We just want to thank the host for a great and wonderful weekend. It was awesome. The friendliness when we arrived there and throughout the whole weekend was exceptional. The cottage is beautiful and cozy to stay in; we love it. The animals were so nice to feed too. That's really a farm in a town to go to. I have to say, the host will see us again. I will say, for anyone who wants a weekend or week away, that's the place to go to.

Alpaca Cottage se terugvoer

Dit was so lekker om te sien hoe julle ons diere en plekkie geniet.
Kom kuier gerus weer.

Alpaca Cottage
Marié V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié V

Rustig, een met die natuur en net wat mens se siel nodig het.

Ons het heerlik gebly en was presies wat ons nodig gehad het as gesin. Die tannie het baie ekstra moeite gedoen om als makliker te maak met slaapplek vir ons 4-jarige dogtertjie. Ons dogtertjie kon soggens en saans nie wag om alpacas kos te gee nie, en die tannie het gesorg dat die wortels nie opraak nie.

Alpaca Cottage se terugvoer

Bly hulle het lekker gebly, daai dogtertjie was te dierbaar. Lekker om te sien hoe die mense ons spesiale troeteldiere geniet. Kom kuier gerus weer.

Alpaca Cottage
Nicol K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol K

A great away.

A fantastic find. Charming, comfortable and a great host.

Alpaca Cottage se terugvoer

Glad you enjoyed it. Hope to see you again soon. Take care.

Alpaca Cottage
Elna K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K

Rustige atmosfeer en lekker privaat.

Baie rustige atmosfeer. Braai area lekker gesellig.

Alpaca Cottage se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Alpaca Cottage
Hanamien B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanamien B

Wonderlike atmosfeer, heerlike tuin en stoep. Hanelize bring wortels vir alpacas.

Hanelize was absoluut wonderlik en gasvry. Sy en haar man het uit hul pad gegaan om ons te help en by te staan toe ons ons waentjie se sleutels verloor het. Die hele week by hulle was wonderlik en hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf uitsonderlik te maak. Ons sal definitief weer teruggaan na hulle volgende jaar.

Alpaca Cottage se terugvoer

Baie dankie, so bly jul het lekker gebly! Kom kuier gerus weer.

Alpaca Cottage
George C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George C

Relaxing.

Very pleasant and suited our needs as a 2-night sleepover. Friendly owners and would use again.

Alpaca Cottage se terugvoer

Thank you. I'm glad you enjoyed it and hope to see you again soon.

Alpaca Cottage
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Aashim B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aashim B

Gem of a place to stay.

Great place to stay, absolutely beautiful, clean with all the space needed. Thank you to our host; she was so accommodating. The alpacas are so friendly. Definitely will go back.

Alpaca Cottage se terugvoer

So glad you enjoyed it and we will gladly host you on your Valentine return visit.
Take care and best wishes for the festive season.

Alpaca Cottage
Lee T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee T

Perfek, regte keuse gemaak.

5-ster gehalte, my dogtertjie het dit so geniet. Die eienares het ons so tuis laat voel. Ek het my vows hernu en alles was perfek. Dit is nie my laaste kuier nie. Ek sal almal aanbeveel om by Alpaca Cottage te boek. Dit is die moeite werd.

Megan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan C

Hannelize was a great host. My kids loved spending each moment when it didn't rain, out with the alpacas.

It's a great place when having kids that love the outdoors and animals. The alpacas are kid-friendly and Hannelize was always there to give them carrots to feed the alpacas. Definitely, a place to revisit.

Alpaca Cottage se terugvoer

Was lovely hosting you and we are so glad you enjoyed it please visit again when the weather is better.

Alpaca Cottage
Ari S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ari S

Peaceful retreat in a beutiful garden setting.

We thoroughly enjoyed our stay in the cottage. We were made to feel welcome, and feeding the Alpacas was a treat. The garden is beautiful and very relaxing.

Alpaca Cottage se terugvoer

Was lovely having you as our guests and you were very brave to cycle so far. We will gladly host you again.

Alpaca Cottage
Celeste Macleod B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste Macleod B

Lovely setting, neat accommodation - location was very peaceful.

Very safe and the hosts were lovely.

Alpaca Cottage se terugvoer

Glad you enjoyed your stay and all our pets.
It was so interesting to go to your dog show. We saw a different side to it. Dogs were beautiful and they all got along well together.
Hope to see you again next year and I'm holding my thumbs for better weather.

Alpaca Cottage
Jill G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill G

Comfortable, cosy, had everything we needed and more.

The bonus was being on a beautiful property with animals wandering peacefully around - alpacas, rabbits, tortoises, guinea fowl, etc.

Alpaca Cottage se terugvoer

Glad you enjoyed it. Hope to see you again soon.
Our pets like having animal lovers as guests.

Alpaca Cottage
Richard M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M

Very pleasant.

Friendly hosts, very accommadating.

Alpaca Cottage se terugvoer

Always nice sharing our animals and having animal lovers as guests. Hope to see you again soon. Regards. Hannelize

Alpaca Cottage
Audrey I - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey I

Fantasties, rustige atmosfeer.

Ek het 'n beautiful tyd gehad met my tienerseun. Gasvrou uit haar pad gegaan om dinge maklik te maak. Fietse gegee om te ry, ons strand toe gevat, en net baie bedagsaam. Diere op die erf so pragtig, tuine pragtig uitgelê met baie sithoekies om te skryf of te meditate. Enige tyd weer teruggaan.

Alpaca Cottage se terugvoer

Dit was so nice om julle hier te hê. So lekker as mense die diere en plaas atmosfeer geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Alpaca Cottage
Mark L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L

Very relaxing.

Always a pleasure to stay at Alpaca Cottage.

Alpaca Cottage se terugvoer

It was so nice to have you back again and even more special with the new baby. Hope to see you again next year, same time. Take care and have a great festive season.

Alpaca Cottage
Raymond E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond E

A wonderful stay for animal lovers.

A friendly and accommodating host.

Alpaca Cottage se terugvoer

We like sharing our special pets with guests. Glad you enjoyed it. Hope to see you back in Kleinmond for a catch-up visit.

Alpaca Cottage
Christine V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V

A very pleasant stay.

Alpacas and other creatures are adorable! Hostess was friendly but never intrusive. House is cosy with all the comforts and equipment you could need including a gas stove and lamps for loadshedding. Definitely recommend and will return for another stay. Kleinmond is a lovely area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangename verblyf.

Alpakkas en ander diertjies is oulik! Gasvrou vriendelik, maar nie opdringerig nie. Huis is knus met al die geriewe en toestelle wat jy kan nodig kry insluitend 'n gasstoof en lampies vir beurtkrag. Definitief aan te beveel en sal terugkom vir nog. Kleinmond is 'n lieflike area.

Hierdie resensie is outomaties deur Google vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Alpaca Cottage se terugvoer

I'm so pleased you enjoyed your stay, we like sharing our special pets with friends. We'll gladly have you as our guests again.

Alpaca Cottage
Naomi B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B

Rustig en ontspanne.

Baie oulike plekkie om af te skakel. Weg te kom van die gejaagde stadslewe. Het baie welkom gevoel.

Alpaca Cottage se terugvoer

Bly julle het lekker gerus. Hoop om julle weer te sien as die weer beter is dan kan julle lekker onder die boom in die tuin ontspan.

Alpaca Cottage
Leandria D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandria D

Peaceful accommodation.

Peaceful cottage, just a stone's throw away from all amenities. Our son absolutely loved the animals.

Alpaca Cottage se terugvoer

Hi,

So bly julle het dit geniet. Dis lekker vir ons om al die diere te deel met almal. Kom kuier gerus weer.

Groete
Hannelize.

Alpaca Cottage
Zelda J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda J

Die plekkie het 'n cottage-gevoel.

Ek hou van die plekkie, het als wat jy nodig het vir 'n paar dae vakansie of net vir 'n oornag. Vriendelike eienaar en jy kry so 'n plaasgevoel met diere rondom jou.

Alpaca Cottage se terugvoer

Bly jy het dit geniet altyd lekker as mense die diere en plaas atmosfeer ervaar en tog naby die see en berg vir lekker stap.
Kuier gerus weer.

Alpaca Cottage
Chardonnay P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chardonnay P

Lieflik.

Ons as gesin het dit baie geniet, veral my kinders, sal beslis Alpaca Cottage weer besoek, plek is veilig, gerieflik en netjies. Geen klagtes. Baie dankie.

Mariaan P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan P

Als en nog meer!

Ons wil net graag vir Hannelize dankie sê vir 'n heerlike kuier, ek en my dogter het dit baie geniet. Dit was alles wat ek verwag het en meer. Ons is absoluut mal oor die diere. Dink my vriende het die foto's baie geniet wat ek op my Whatsapp status gedeel het. Iemand het selfs gevra waar dit is. Klink soos toekomstige besoekers. Jy sal nie spyt wees nie.

Alpaca Cottage se terugvoer

Hi
Baie dankie so bly jul het dit geniet. Baie spesiaal om alles met julle te deel.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Hannelize

Alpaca Cottage
Nic T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic T

Absoluut wonderlik.

Ons het regtig lekker gebly en die rustigheid is net wat 'n mens nodig het. Ons dogtertjie het dit omtrent daar geniet veral die swing, stap en die alpacas wortels te voer. Daar was altyd wortel om te voer. Ek wens ons kon langer gebly het. Ons sal beslis volgende jaar teruggaan.

Alpaca Cottage se terugvoer

So bly julle het dit geniet.

Dis altyd spesiaal vir ons om te sien hoe gaste die diere en rustigheid geniet en waardeer.
Lekker natuur wegbreek kans.

Kom kuier gerus weer dan gaan kleinding die hele wereld vol hardloop.

Alpaca Cottage
Jacqueliine S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueliine S

Absolutely awesome.

Host was engaging. Always inquired if we are still ok. Brought carrots everyday to feed Alpacas. Activity that my child loved. Will stay again.

Alpaca Cottage se terugvoer

Lovely family. kids where special and great to see them enjoy the Alpacas.

Will gladly host them again.

Alpaca Cottage
Roxana S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxana S

The place was very secluded and very private and quiet.

Loved the interaction between the hosts and the alpacas and other pets. Most enjoyable.

Alpaca Cottage se terugvoer

I am glad you enjoyed it. Great to share our special pets with the guests in a farmlike atmosphere.

Will gladly have you back again.

Regards,
Hannelize

Alpaca Cottage
Lindy S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy S

Fantasties.

Wonderlike naweek agter die rug.

Alpaca Cottage se terugvoer

Bly julle het lekker gekuier hoop ons sien julle gou weer.

Alpaca Cottage
Susan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Susan S

Vuil en glad nie op standaard nie.

Ek sien net positiewe resensies, maar dink hulle plaas net die positiewes en nie die negatiewes nie, maar hier is 'n negatiewe een wat almal moet lees: Hiermee wil ek graag ons teleurstelling deurgee rakende ons 3 nagte se verblyf by Alpaca Cottage op Kleinmond. Dit is seker die mees onhigiëniese akkommodasie waar ons nog gebly het. Daar is oral spinnerakke, daar is muf, die rakke is stowwerig asook die glase taai en vuil. Die hoofslaapkamer het 'n aaklige sweetagtige reuk wat in die lug bly hang. Dit voel of mens heeltyd jou hande moet was want alles voel vuil. Dis werklik onaanvaarbaar en grillerig. Ek oorweeg om die departement van gesondheid in kennis te stel, want dis werklik 'n skande. Die kombuis is heeltemal onvoldoende met stokou koffie wat al aan die kante van die houer aangeklam het. Dus moes ons ons eie tee/suiker/koffie en braaisout aanskaf. Iets wat nog by al die ander selfsorgeenhede beskikbaar was, maar nie hier nie. Ons was meestal uit gewees en het letterlik net daar geslaap, want wou vir so lank as moontlik nie daar wees nie. Die diere is oulik gewees, maar dis al. Ek voel mense moenie toegelaat word om plekke uit te verhuur nie en dit in so toestand te doen nie.

Alpaca Cottage se terugvoer

More
Almal geregtig op hul mening.
Wil net se my bure het opgemerk hoe jou seuntjie die pou en tarentale jaag wat ook nog nooit hier gebeur het nie.
Net bly hy het nie seer gekry nie.
Mooi dag
Hannelize

Alpaca Cottage
Aqeel B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aqeel B

Absoluut wonderlik.

Ons kinders het die diere en al die aktiwiteite baie geniet. Ons beplan om reeds vir volgende jaar te bespreek.

Alpaca Cottage se terugvoer

Eks so bly julle het dit geniet . Ons deel graag al ons spesiale diere en plekkie met almal. Home away from home.

Kom kuier gerus weer

Alpaca Cottage
Adri S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Relaxing, peaceful, rejuvenating

My family and I absolutely enjoyed our stay and look forward to going back one day. Our daughter was crazy about the alpaca's and bunnies and was very sad to leave. Our host, Hannelize was friendly and we had everything we needed. We enjoyed the games that were at the cottage, our favorites were Ludo and Rummikub. The cottage had everything we needed. The area is very relaxing and peaceful and brings you back to nature. We enjoyed a nearby hike that we started from the cottage and the views from the top were breathtaking. We would recommend this destination to anyone.

Alpaca Cottage se terugvoer

It was lovely having you. Nice sharing our animals in nature. Hikes are great and nice and within walking distance behind the cottage. Hope to see you again and stay safe.

Alpaca Cottage
Viona P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viona P

Absoluut die beste wegbreek plek.

Hannelize was baie vriendelik ons sal beslis weer gebruik maak van Alpaca Cottage. Maklik om te vind en lekker speelplek vir kinders.

Clive R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clive R

Peacefully wonderful experience.

Thanks for freshly baked scones on the morning we left. Great place for children. Feeding llamas was great fun.

Alpaca Cottage se terugvoer

Only a pleasure and lovely having you as our guests. We hope to see you again soon.

Alpaca Cottage
Mark L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L

Relaxing.

Wonderful hosts. We loved every moment that we stayed there. Loved all the animals and the tranquil setting. Can't wait to go back.

Alpaca Cottage se terugvoer

Glad you enjoyed it, it is lovely to share our animals. We hope to see you again soon.

Alpaca Cottage
Mari F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari F

Plaasatmosfeer binne die dorp.

Baie oulike verblyf wat voel soos plaaslewe binne die dorp. Huisie het alles om verblyf gemaklik te maak en die alpacas, tarentale, hasies, krimpvarkies, poue en die groot en klein skilpadjies gee dit 'n regte plaas atmosfeer. Rustige tyd gehad. Dankie Hannelize en Stan vir 'n lekker kuier by julle.

Alpaca Cottage se terugvoer

So bly jul het lekker gekuier asook al ons diere soos ons geniet.
Kom kuier gerus weer.

Alpaca Cottage
Cecile D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D

Ons het lekker gebly.

Die Alpacas was baie interessant en 'n nuwe ervaring. Ons sal net volgende keer onthou om muskietafweerder saam te neem.

Sumari S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sumari S

Baie lekker gekuier. Sal beslis weer gaan. Die eienaars is baie gasvry.

Kinders geniet al die diere, en spelletjies beskikbaar vir hulle. Ons geniet die tuin en die see.

Marianne B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B

Dit was absoluut wonderlik!

Ons het heerlik gekuier met die alpacas en hulle gevoer. Die eienaars was gasvry en ek en my ouers sal definitief weer kom. Weereens baie dankie!

Alpaca Cottage se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet.
Julle is meer as welkom en hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Hannelize

Alpaca Cottage
Jeàn Y - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeàn Y

Ontspan rustig en geniet die stilte

Kry baie waarde vir 'n goeie prys. Eenheid is skoon en netjies. Die eienaar is baie gasvry. Die drie alpachos is te kostelik met elkeen hul eie persoonlikheid. 'n Besliste aanbeveling. 10/10.

Alpaca Cottage se terugvoer

Baie dankie so bly julle het lekker gekuier. Dis altyd lekker as mense die Alpacas net soveel as ons ons kan waardeer en geniet. Kom kuier gerus weer.

Alpaca Cottage
Tamlyn F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn F

Relaxing lovely weekend away.

We were warmly welcomed by the owners. Very neat and tidy place. Nice place for children to play. We had an amazing relaxing time.

Alpaca Cottage se terugvoer

Hi Tamlyn,

Thank you so much, glad you had a great time please visit us again.

Take care.

Regards
Hannelize
Alpaca Cottage

Alpaca Cottage
Piet M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M

Vriendelike gasouers wat mens laat tuis voel op 'n ruim erf aan die voet van die berg.

Ons het heerlike gekuier. Die kombuis is piepklein, maar daar is alles wat jy wil hê. Groot TV (nie belangrik vir my, maar wel dalk vir ander). Lekker buite-area. Baie ruimte vir kinders om te speel met die alpacas, hase, skilpaaie en baie voëls. Daar is oorgenoeg stilte en rustigheid, wat vir my belangrik is.

Alpaca Cottage se terugvoer

Dit was heerlik om jul hier te he hoop om jul weer gou te sien vir n lekker stap naweek.

kuier lekker oorsee.

Alpaca Cottage
Andrew F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F

Rustig, asemrowende uitsigte oor Overstrand.

Verblyf is puik en alles om jou binne 'n 20 km-radius.

Alpaca Cottage se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle as ons gaste te hê.
Dit is regtig mooi hier in Kleinmond en julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Groete
Hannelize en 3 Alpakas

Alpaca Cottage
Mariska N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska N

Ontspanning, interessantheid en gasvryheid in oorvloed.

Die groot aanttrekkingskrag van Alpaca Cottage is die drie mak alpakas was vrylik op die perseel rondloop en wortels uit 'n mens se hand eet. Daar is ook skilpadjies, hasies, hoenders en baie tarentale. Die verblyf is knus met alles wat 'n mens kan nodig kry en Hannelize is meer as bereid om met enigiets bykomend te help as dit nodig is; selfs ekstra gaste. Ons het ons oorspronklike bespreking verleng en heerlik rustig gebly.

Alpaca Cottage se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Dis baie lekker om ons spesiale diere met almal te deel.
Hoop ons sien jul weer. Bly veilig

Alpaca Cottage
Trevor D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor D

Baie lekker.

Hulle sal my definitief weer sien.

Alpaca Cottage se terugvoer

Baie dankie ons so bly julle het dit geniet. Dit was lekker om julle hier te he hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete
Stan en Hannelize

Alpaca Cottage
Anel R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel R

Rustige, sentrale atmosfeer met baie behulpsame en vriendelike eienaars.

Sien sterre.

Alpaca Cottage se terugvoer

Bly jul het dit geniet kom gerus weer.

Groete,
Hannelize

Alpaca Cottage
Jennifer S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S

A peaceful environment providing a therapeutic stay.

We had a wonderful, restful stay and enjoyed the hospitality of the host who was friendly, kind and generous. The alpacas were delightful.

Alpaca Cottage se terugvoer

Morning,

Was lovely having guests like you i to share our special Alpacas and other animals in such a lovely peaceful environment with beach hikes golf and other needs close by.
Rustic getaway in the Heart of Kleinmond.

Hope to see you again.

Best wishes
Hannelize and Stan

Alpaca Cottage
Shaheeda C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shaheeda C

Alpaca stay.

We went down from cape town for our 15th anniversary. The couple who owns the place are very friendly people. We had one of our kids with us and she really enjoyed the animals. The property is big and we could roam freely. The bathroom and kitchen is very small and I spent as little time as possible in there. In the microwave there was a bit of a smell but we cleaned that. I'm also not used to carpets anymore and the cottage has mats and I think over furnished. Besides that it was enjoyable. We might even go back.

Alpaca Cottage se terugvoer

Feedback noted, this is a first but will replace microwave soonest. Thank you so much. Hannelize

Alpaca Cottage
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R640
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 73, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbba636672844aa5f76a343626d644098d709165624e067b45a941262560446a17f7824ed73e8a6562b93234c177c40ce9323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 3) 51 5 1 5 73 6th Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.335326 19.025934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang