Alpaca Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hannelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Sue B - Sep 2024
Algehele gradering
Great stay.
Alpaca Cottage se terugvoer
Glad you enjoyed your stay. Hope to see you and your husband back in KLM again soon.
Marinda J - Aug 2024
Algehele gradering
Vreeslik baie lekker.
Alpaca Cottage se terugvoer
Hul geniet die bederf van gaste.
Kom kuier gou weer.
Simone R - Aug 2024
Algehele gradering
Very nice and cozy place. Hostess was very friendly and helpful.
Alpaca Cottage se terugvoer
As jy weer terug is in RSA, dan moet jy saamkom kuier.
Bly dit was lekker vir jou ouers om bietjie weg te kom.
Jacques Z - Jun 2024
Algehele gradering
Asemrowend en pragtig. Great place.
Alpaca Cottage se terugvoer
Dankie, bly dit was lekker. Jy sal verseker vir jou seun weer moet kom kuier.
Paul H - Mei 2024
Algehele gradering
Was enjoyable, will definitely book at Alpaca Cottage again.
Alpaca Cottage se terugvoer
Thanks, Paul Herbert. We're glad to hear you enjoyed it and look forward to seeing you again.
Elize B - Mei 2024
Algehele gradering
Peaceful, beautiful and restful and magical too.
Lees meerAlpaca Cottage se terugvoer
Dit was so lekker om te sien hoe julle ons diere en plekkie geniet.
Kom kuier gerus weer.
Marié V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, een met die natuur en net wat mens se siel nodig het.
Alpaca Cottage se terugvoer
Bly hulle het lekker gebly, daai dogtertjie was te dierbaar. Lekker om te sien hoe die mense ons spesiale troeteldiere geniet. Kom kuier gerus weer.
Nicol K - Apr 2024
Algehele gradering
A great away.
Alpaca Cottage se terugvoer
Glad you enjoyed it. Hope to see you again soon. Take care.
Elna K - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en lekker privaat.
Alpaca Cottage se terugvoer
Baie dankie, bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Hanamien B - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderlike atmosfeer, heerlike tuin en stoep. Hanelize bring wortels vir alpacas.
Alpaca Cottage se terugvoer
Baie dankie, so bly jul het lekker gebly! Kom kuier gerus weer.
George C - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Alpaca Cottage se terugvoer
Thank you. I'm glad you enjoyed it and hope to see you again soon.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Aashim B - Nov 2023
Algehele gradering
Gem of a place to stay.
Alpaca Cottage se terugvoer
So glad you enjoyed it and we will gladly host you on your Valentine return visit.
Take care and best wishes for the festive season.
Lee T - Nov 2023
Algehele gradering
Perfek, regte keuse gemaak.
Megan C - Jul 2023
Algehele gradering
Hannelize was a great host. My kids loved spending each moment when it didn't rain, out with the alpacas.
Alpaca Cottage se terugvoer
Was lovely hosting you and we are so glad you enjoyed it please visit again when the weather is better.
Ari S - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful retreat in a beutiful garden setting.
Alpaca Cottage se terugvoer
Was lovely having you as our guests and you were very brave to cycle so far. We will gladly host you again.
Celeste Macleod B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely setting, neat accommodation - location was very peaceful.
Alpaca Cottage se terugvoer
Glad you enjoyed your stay and all our pets.
It was so interesting to go to your dog show. We saw a different side to it. Dogs were beautiful and they all got along well together.
Hope to see you again next year and I'm holding my thumbs for better weather.
Jill G - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable, cosy, had everything we needed and more.
Alpaca Cottage se terugvoer
Glad you enjoyed it. Hope to see you again soon.
Our pets like having animal lovers as guests.
Richard M - Feb 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Alpaca Cottage se terugvoer
Always nice sharing our animals and having animal lovers as guests. Hope to see you again soon. Regards. Hannelize
Audrey I - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties, rustige atmosfeer.
Alpaca Cottage se terugvoer
Dit was so nice om julle hier te hê. So lekker as mense die diere en plaas atmosfeer geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Mark L - Nov 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Alpaca Cottage se terugvoer
It was so nice to have you back again and even more special with the new baby. Hope to see you again next year, same time. Take care and have a great festive season.
Raymond E - Jun 2023
Algehele gradering
A wonderful stay for animal lovers.
Alpaca Cottage se terugvoer
We like sharing our special pets with guests. Glad you enjoyed it. Hope to see you back in Kleinmond for a catch-up visit.
Christine V - Mei 2023
Algehele gradering
A very pleasant stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangename verblyf.
Alpakkas en ander diertjies is oulik! Gasvrou vriendelik, maar nie opdringerig nie. Huis is knus met al die geriewe en toestelle wat jy kan nodig kry insluitend 'n gasstoof en lampies vir beurtkrag. Definitief aan te beveel en sal terugkom vir nog. Kleinmond is 'n lieflike area.
Hierdie resensie is outomaties deur Google vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alpaca Cottage se terugvoer
I'm so pleased you enjoyed your stay, we like sharing our special pets with friends. We'll gladly have you as our guests again.
Naomi B - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Alpaca Cottage se terugvoer
Bly julle het lekker gerus. Hoop om julle weer te sien as die weer beter is dan kan julle lekker onder die boom in die tuin ontspan.
Leandria D - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful accommodation.
Alpaca Cottage se terugvoer
Hi,
So bly julle het dit geniet. Dis lekker vir ons om al die diere te deel met almal. Kom kuier gerus weer.
Groete
Hannelize.
Zelda J - Jun 2023
Algehele gradering
Die plekkie het 'n cottage-gevoel.
Alpaca Cottage se terugvoer
Bly jy het dit geniet altyd lekker as mense die diere en plaas atmosfeer ervaar en tog naby die see en berg vir lekker stap.
Kuier gerus weer.
Chardonnay P - Okt 2022
Algehele gradering
Lieflik.
Mariaan P - Jul 2022
Algehele gradering
Als en nog meer!
Alpaca Cottage se terugvoer
Hi
Baie dankie so bly jul het dit geniet. Baie spesiaal om alles met julle te deel.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Hannelize
Nic T - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Alpaca Cottage se terugvoer
So bly julle het dit geniet.
Dis altyd spesiaal vir ons om te sien hoe gaste die diere en rustigheid geniet en waardeer.
Lekker natuur wegbreek kans.
Kom kuier gerus weer dan gaan kleinding die hele wereld vol hardloop.
Jacqueliine S - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Alpaca Cottage se terugvoer
Lovely family. kids where special and great to see them enjoy the Alpacas.
Will gladly host them again.
Roxana S - Sep 2022
Algehele gradering
The place was very secluded and very private and quiet.
Alpaca Cottage se terugvoer
I am glad you enjoyed it. Great to share our special pets with the guests in a farmlike atmosphere.
Will gladly have you back again.
Regards,
Hannelize
Lindy S - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Alpaca Cottage se terugvoer
Bly julle het lekker gekuier hoop ons sien julle gou weer.
Susan S - Jun 2022
Algehele gradering
Vuil en glad nie op standaard nie.
Lees meerAlpaca Cottage se terugvoer
More
Almal geregtig op hul mening.
Wil net se my bure het opgemerk hoe jou seuntjie die pou en tarentale jaag wat ook nog nooit hier gebeur het nie.
Net bly hy het nie seer gekry nie.
Mooi dag
Hannelize
Aqeel B - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Alpaca Cottage se terugvoer
Eks so bly julle het dit geniet . Ons deel graag al ons spesiale diere en plekkie met almal. Home away from home.
Kom kuier gerus weer
Adri S - Jul 2021
Algehele gradering
Relaxing, peaceful, rejuvenating
Lees meerAlpaca Cottage se terugvoer
It was lovely having you. Nice sharing our animals in nature. Hikes are great and nice and within walking distance behind the cottage. Hope to see you again and stay safe.
Viona P - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut die beste wegbreek plek.
Clive R - Mei 2021
Algehele gradering
Peacefully wonderful experience.
Alpaca Cottage se terugvoer
Only a pleasure and lovely having you as our guests. We hope to see you again soon.
Mark L - Jan 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Alpaca Cottage se terugvoer
Glad you enjoyed it, it is lovely to share our animals. We hope to see you again soon.
Mari F - Mei 2021
Algehele gradering
Plaasatmosfeer binne die dorp.
Alpaca Cottage se terugvoer
So bly jul het lekker gekuier asook al ons diere soos ons geniet.
Kom kuier gerus weer.
Cecile D - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Sumari S - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Sal beslis weer gaan. Die eienaars is baie gasvry.
Marianne B - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was absoluut wonderlik!
Alpaca Cottage se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet.
Julle is meer as welkom en hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Hannelize
Jeàn Y - Okt 2020
Algehele gradering
Ontspan rustig en geniet die stilte
Alpaca Cottage se terugvoer
Baie dankie so bly julle het lekker gekuier. Dis altyd lekker as mense die Alpacas net soveel as ons ons kan waardeer en geniet. Kom kuier gerus weer.
Tamlyn F - Mrt 2020
Algehele gradering
Relaxing lovely weekend away.
Alpaca Cottage se terugvoer
Hi Tamlyn,
Thank you so much, glad you had a great time please visit us again.
Take care.
Regards
Hannelize
Alpaca Cottage
Piet M - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelike gasouers wat mens laat tuis voel op 'n ruim erf aan die voet van die berg.
Alpaca Cottage se terugvoer
Dit was heerlik om jul hier te he hoop om jul weer gou te sien vir n lekker stap naweek.
kuier lekker oorsee.
Andrew F - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig, asemrowende uitsigte oor Overstrand.
Alpaca Cottage se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle as ons gaste te hê.
Dit is regtig mooi hier in Kleinmond en julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Groete
Hannelize en 3 Alpakas
Mariska N - Des 2020
Algehele gradering
Ontspanning, interessantheid en gasvryheid in oorvloed.
Lees meerAlpaca Cottage se terugvoer
So bly julle het dit geniet. Dis baie lekker om ons spesiale diere met almal te deel.
Hoop ons sien jul weer. Bly veilig
Trevor D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Alpaca Cottage se terugvoer
Baie dankie ons so bly julle het dit geniet. Dit was lekker om julle hier te he hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Stan en Hannelize
Anel R - Jul 2019
Algehele gradering
Rustige, sentrale atmosfeer met baie behulpsame en vriendelike eienaars.
Alpaca Cottage se terugvoer
Bly jul het dit geniet kom gerus weer.
Groete,
Hannelize
Jennifer S - Mrt 2019
Algehele gradering
A peaceful environment providing a therapeutic stay.
Alpaca Cottage se terugvoer
Morning,
Was lovely having guests like you i to share our special Alpacas and other animals in such a lovely peaceful environment with beach hikes golf and other needs close by.
Rustic getaway in the Heart of Kleinmond.
Hope to see you again.
Best wishes
Hannelize and Stan
Shaheeda C - Sep 2019
Algehele gradering
Alpaca stay.
Lees meerAlpaca Cottage se terugvoer
Feedback noted, this is a first but will replace microwave soonest. Thank you so much. Hannelize
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Straat 73, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang