Alpero
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
3 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Commercial-weg 64, Alpero 15, Umtentweni, 4230 , KwaZulu-Natal
- Vanaf R895 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Alpero is 'n selfsorgwoonstel in Umtentweni, 'n klein kusoorddorpie in die Port Shepstone-omgewing. Die eenheid bied see-uitsigte en die kompleks is sowat 500 m vanaf Umtentweni-strand geleë.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 'n solderkamer en 1 badkamer, asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders het. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het ook toegang tot 'n privaat balkon.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei asook 'n ontbythoekie. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en lei na 'n patio met buitesitplek en 'n braaistaanplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Trish Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Commercial-weg 64, Alpero 15, Umtentweni, 4230 , KwaZulu-Natal
- Gaste dink Alpero het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
3 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Commercial-weg 64, Alpero 15, Umtentweni, 4230 , KwaZulu-Natal