Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alpero

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Cornelia J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lovely. We loved the place and the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Rustig met die mooiste see uitsig. Baie skoon en netjiese eenheid met 'n lekker huislike gevoel. Alle nodige geriewe is beskikbaar. Wonderlike uitsig. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Affordable accomodation. Clean and neat and close to amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessels V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Sal weer bespreek! Pragtige verblyf, skoon en netjiese area. Loopafstand van die strand met heerlike swemstrand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nitia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Amazing plekkie naby alles! By goed geleë en alles wat mens nodig het is daar. Baie stil en asemrowende uitsig. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Amazing view, great spot. View was amazing. Location was great for where we needed to be. Aircon was faulty, but not needed. Attentive hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohmmed Shiraz O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Lovely apartment with plenty of space. Really worth every cent. Very calm and enjoyable stay. I definitely would come and stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Ons het heerlik gebly! Die blykplek self en uitsig was fantasies. Dit het alles wat mens nodig het en het ons verwagtinge oortref. Dit is selfs mooier as op die fotos. Lekker rustige area en naby alles. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trish
Alpero
Thank you for the wonderful review. We hope to see you again.

Albie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Baie lekker en gerieflik. Geen probleme nie en baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2019

Die plek was baie bekostigbaar, skoon. Het oop spasie om besoekers te akkommodeer en goeie ligging naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trish Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commercial-weg 64, Alpero 15, Umtentweni, 4230 , KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA511853c00d70cce145029a67b9f2809ca443034e1cf96044e2e88ce1e6e1d5f470f9246559c2caebfd9ea766f02b650de241?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 64 Commercial Road Alpero 15 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.711023601515 30.47770902649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang