Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altyd Lekker

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 321 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Vonita G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie aangenaam. Baie oulik uiteengesit en silwerskoon, lekker oornag by Lizette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretel L
1 nag
5.0
Des 2024

Definitely worth staying here again. Lovely clean place - great for an overnight. The host was friendly and always checked in to see if we needed anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

"Altyd lekker.". Puik akkommodasie! Lekker geswem en die private braaiarea benut. Lizette het haar plekkie toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Ons het ook spesifiek gesoek vir 'n plek ver weg van die hoofstraat waar die trokke se geraas jou in die nag wakker hou. Daarom 4 sterre vir die ligging. Ek sal definitief weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene E
1 nag
4.8
Jan 2025

Awesome. Baie dankie, dit is 'n baie lekker plekkie om oor te bly. Als wat jy nodig het en die beddens slaap baie lekker. Ons is baie vriendelik ontvang. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Netjies skoon en stil. Baie skoon en netjiese stil oorslaap in Beaufort. Alles wat nodig is vir oorslaap op pad Kaap toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Sal vir seker weer gaan. Baie gasvry, netjies. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie rustig en goed toegerus. Van inboek tot uitboek en alles tussenin het seepglad verloop. Die verblyf is goed toegerus en ons was weereens beïndruk met die gasvryheid. Sal definitief altyd lekker verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekend. Uitstekend, sal beslis weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 321

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwestraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c5c6e54f4c10146c3a61cebcde1d2c587716c921b2e7eed453334e2ab81aa94e0c31ee459c16fbf8a2a0c6c9b7188e976f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense 321 5 1 5 Van der Merwestreet 13 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350570870932 22.599525144844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang