Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altyd Lekker

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 312 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Etienne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie rustig en goed toegerus. Van inboek tot uitboek en alles tussenin het seepglad verloop. Die verblyf is goed toegerus en ons was weereens beïndruk met die gasvryheid. Sal definitief altyd lekker verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekend. Uitstekend, sal beslis weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bjorn B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Memorable. The owner is so very friendly and helpful and made our stay feel like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Uitstekende ontvangs en diens in 'n goed toegeruste en stylvolle plek. Dankie. Hierdie is een van die heel beste plekke waar ons nog oornag het in hierdie prysklas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons sal beslis weer gebruikmaak daarvan. Dit was heerlik, die kamer het alles wat 'n mens nodig het vir oornagverblyf, lekker groot badkamer. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker, veilig. Terugkom vir seker. Netjiese, goedbeplande selfsorgeenheid met alles wat nodig is en meer. Rustig en stil buurt, asook omgee mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Baie netjies, gerieflik, sekuriteit goed, adres maklik om op te spoor, goed toegerus, billike tarief en vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was 'n heerlike ondervinding en ons beleef altyd lekker sterk aan. Ons het lekker gebly en baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en pragtig. Pragtige, skoon, smaakvol gemeubileerde eenheid. Alles wat 'n mens nodig het vir oorslaap is beskikbaar, en nog meer! Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

10 uit 10. Ja, natuurlik, alles was mooi en netjies. Ons het 'n warm en vriendelike ontvangs gekry. Altyd lekker as iemand jou verwelkom en tuis laat voel, jy weet sommer ons gaan lekker slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 312

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwestraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c5c6e54f4c10146c3a61cebcde1d2c587716c921b2e7eed453334e2ab81aa94e0c31ee459c16fbf8a2a0c6c9b7188e976f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense 312 5 1 5 Van der Merwestreet 13 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350570870932 22.599525144844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang