Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altyd Lekker

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 329 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Thomas F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

A beautiful place for a short and a long time. We had a short but wonderful time at your place, and we will come again. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maarten F
1 nag
5.0
Feb 2025

Uitstekende akkommodasie. Waarde vir geld. Vriendelik ontvang. Uitstekende akkommodasie. Skoon, netjies en baie goed toegerus. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Tevrede. Netjies, vriendelik en gemaklik, net wat ons nodig gehad het vir 'n goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marise O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Alles was netjies en stylvol. 'n Heerlike oorslaap op pad Pretoria toe. Die verblyf was onverbeterlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
1 nag
5.0
Jan 2025

Gesselig. Ek sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vonita G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie aangenaam. Baie oulik uiteengesit en silwerskoon, lekker oornag by Lizette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie B
1 nag
4.8
Feb 2025

Gerieflike oase op die lang pad. Pragtige plekkie. Dis skoon en gerieflik en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal dit baie graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine B
1 nag
4.8
Feb 2025

Lekker rustig. Baie oulike plekkie en is goed ingerig. Maak voorsiening selfs vir 'load shedding'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

"Altyd lekker.". Puik akkommodasie! Lekker geswem en die private braaiarea benut. Lizette het haar plekkie toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Ons het ook spesifiek gesoek vir 'n plek ver weg van die hoofstraat waar die trokke se geraas jou in die nag wakker hou. Daarom 4 sterre vir die ligging. Ek sal definitief weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene E
1 nag
4.8
Jan 2025

Awesome. Baie dankie, dit is 'n baie lekker plekkie om oor te bly. Als wat jy nodig het en die beddens slaap baie lekker. Ons is baie vriendelik ontvang. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 329

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwestraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c5c6e54f4c10146c3a61cebcde1d2c587716c921b2e7eed453334e2ab81aa94e0c31ee459c16fbf8a2a0c6c9b7188e976f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense 329 5 1 5 Van der Merwestreet 13 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350570870932 22.599525144844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang