Alyssa's Inn Guesthouse
Beskrywing
Die woonstel het ’n privaat ingang en dubbelbed, badkamer en kombuisie. Die woonstel bied ’n tuin-uitsig en lei na die swmebad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel het ’n dubbelbed en en suite-badkamer. Gaste kan ’n uitsig van Durbanville van die boonste verdieping af geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim woonstel (80 m²) het ’n privaat ingang en ’n leefarea onder met ’n kombuis wat volledig toegerus is asook wasgoedgeriewe. Die kamer bo het 'n dubbelbed, instapkaste en ’n badkamer. Gaste kan uitsigte oor Durbanville vanaf die balkon geniet. Daar is 'n enkelslaapbank bo en 'n dubbelslaapbank in die sitkamer onder. Dis ideaal vir sakereisigers wat opsoek is na gerieflike verblyf. Dis ook geskik vir paartjies met kinders. Die gedeelde spasie vir die enkelslaapbank is verbind aan die hoofslaapkamer en die badkamer maar daar is nie deure nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arlington-weg 50, Eversdal, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap