Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amakhaya Lodge

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Elephant Suite
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is die wittebrood-suite en het 'n asemrowende uitsig op Chapmanspiek, die baai en die Atlantiese Oseaan. Die suite is op die eerste vloer geleë en beskik oor 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n instapkas, 'n rusbank en 'n skryftafel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Leopard Suite
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is op die eerste vloer geleë en het 'n lieflike uitsig op die berge. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
3 Sisters Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is op die grondvloer van die huis geleë en het 'n asemrowende uitsig op Chapmanspiek, die baai en die Atlantiese Oseaan. Die suite beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en 'n privaat tuin. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. In die leefarea is daar 'n gemaklike slaapbank vir 2 gaste, sowel as 'n TV met 'n DVD-speler. Die praktiese hout-koffietafel stoor jou beddegoed gedurende die dag. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, koffiemasjien, oond en kookplaat.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ostrich Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n ateljee-kothuis wat apart van die hoofhuis is en lieflike uitsigte op Chapmanspiek, die baai en die Atlantiese Oseaan geniet. Die ateljee beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en 'n privaat tuin. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. In die leefarea is daar 'n gemaklike slaapbank met slaapplek vir 1 volwassene of 2 kinders, 'n TV met 'n DVD-speler en 'n kaggel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Giraffe Suite
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n asemrowende uitsig op Chapmanspiek, die baai en die Atlantiese Oseaan. Die suite is op die eerste vloer geleë en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en 'n skryftafel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Buffalo Suite
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is op die grondvloer van die huis geleë en het 'n asemrowende uitsig op Chapmanspiek, die baai en die Atlantiese Oseaan. Die suite beskik oor 2 slaapkamers, 'n leefarea, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n privaat terras wat oor die swembad uitkyk en 'n lieflike see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n stort, 'n skryftafel en 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, broodrooster, ketel, mikrogolfoond en koffiemasjien. Die leefarea en albei slaapkamers het 'n TV met DVD-speler.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht-rylaan 11, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyZGYxMDc4LTFmYjUtNDUyYy1iODZkLTg0YzFlODU4NjFiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 11 Nooitgedacht Drive Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026541885216 18.350720017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang