Amani Guest Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Gustav P - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Anneke G - Mei 2024
Algehele gradering
Great stay.
Barry E - Mrt 2024
Algehele gradering
Interesting. Relaxing.
Amani Guest Lodge se terugvoer
It was a pleasure to have hosted you at Amani Guest Lodge.
Lauren D - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful and calm.
Warren C - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect.
Amani Guest Lodge se terugvoer
It was a pleasure to have hosted you, Warren.
Rene F - Des 2023
Algehele gradering
Will go back in a heartbeat.
Petrie J - Nov 2023
Algehele gradering
Baie geniet.
Susan H - Mei 2023
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en Afrikaans.
Amani Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie Susan. Ek is bly dat Amani aan jou standaard voldoen het.
Vriedelike groete
Carl
Bianca H - Nov 2022
Algehele gradering
Baie tevrede.
Karin S - Mei 2021
Algehele gradering
Gesellig.
Amani Guest Lodge se terugvoer
Dear Karin,
Thank you for your review.
As for the mattress, we started replacing them prior to COVID and managed to do 5 rooms. As you are aware the tourism and hospitality industry was hard hit with the lockdowns inclusive of the international travel ban that is still in place. This pandemic impacted our cash flow and as soon as we recover we will finish the balance of the rooms. I trust you understand our situation, and I do apologise for the inconvenience.
Camelita V - Sep 2018
Algehele gradering
It's a lovely place with excellent service and very loving people.
Amani Guest Lodge se terugvoer
Thank you for the the lovely review received. It was a pleasure to have hosted you.
Sjoerd S - Feb 2018
Algehele gradering
Excellent hospitality.
Amani Guest Lodge se terugvoer
We are pleased to hear that you enjoyed your stay with us.
Lappies L - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik en uiters vriendelike diens.
Amani Guest Lodge se terugvoer
Ons probeer ons gaste altyd tuis te laat voel en vertrou hulle voel so wanneer hulle ons besoek.
Lappies L - Jun 2017
Algehele gradering
Vriendelik en soos altyd 'n lekker blyplek.
Amani Guest Lodge se terugvoer
Dit is altyd lekker om julle te ontvang. Ons probeer ons gaste tuis te laat voel wanneer hul by ons oornag.
Willem H - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en 'n heerlike ontbyt.
Amani Guest Lodge se terugvoer
It was a pleasure to have hosted you and we are happy to hear that you enjoyed Buddy:-)
Leonard C - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en waarde vir geld.
Amani Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie dat julle ons so hoog ag. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Yolandi F - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik gasvry.
Amani Guest Lodge se terugvoer
Ons is bly saam met julle dat julle lekker gebly het. Ons streef daarna om ons gaste gelukkig te maak wanneer hulle by ons tuis gaan.
Anton G - Apr 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike, hulpvaardige mense!
Diana P - Jul 2013
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by Amani, en sal definitief weer daar bly!
Jack V - Apr 2013
Algehele gradering
'n Aangename ondervinding, mooi tuin en rustige omgewing.
Lees meerAmani Guest Lodge se terugvoer
Resensie April 2013: Nuwe eienaars sedert 25 Februarie 2016. Hierdie agterkamer is wel geleë aan die agterkant van die gastehuis maar is die ideale kamer vir voël liefhebbers aangesien die kamer uitkyk op 'n groot boom met baie voëls vroeg in die oggende. Dit is ook 'n kamer wat gaste eerder verkies as van die ander kamers. Hoewel toegang na hierdie kamer langs buitegeboue en wasgoeddrade is, is die volgende verbeterings daarheen aangebring, plaveisel na kamer is aangebring, nag ligte is teen die muur na die kamer aangebring en die buite area by die kamer is ten volle verlig, wanneer 'n gas in hierdie kamer tuis gaan word die draaiende wasgoeddraad heeltemal verwyder met geen wasgoed op die drade nie, hierdie kamer se tariewe is ook laer as die ander kamers en staan bekend as die ekonomie kamer welke baie gewild is, die trappe by die kamer deur is ook breër gemaak sodat gaste hulle nie kan beseer nie. Bg. is die verskil wanneer 'n gastehuis deur eienaars self bestuur word in plaas van bestuurders.
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vierdelaan 11, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang