Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amanzi Guest House

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Chantel B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2023

Very friendly and convenient. The owner was very friendly, accommodating and went the extra mile every day. He had a chat with me every morning with breakfast and made a wonderful breakfast. The place could use some TLC on the ceiling and in the bathroom, but overall it was a very convenient stay. Close to shops and I felt safe travelling alone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Excellent host in cosy surroundings. Excellent host! Thank you Reinhold. Super breakfasts. Lovely gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mrt 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sithembiso R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2023

Pleasant. The place is nice but a little care will do especially the braai area, clean fridges and changing of linen. Unfortunately there were no workers during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nico D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2022

Baie lekker gebly. Die kamers is lekker groot en netjies. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal weer hier kom bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita A
Kort verblyf
4.0
Jun 2022

Die kuier was oukei. Die eienaar moet kerse of lampies ens aanbring en neersit in die kamers veral met beurtkrag wat nou tweede natuur is. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Patrick H
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Sep 2017

Swakste waarde vir geld wat ek ooit ervaar het by 'n B&B. Die parkeerplek was 'n totale ramp! Die badkamer- en toilet-opset het geen privaat gebruik gehad nie, want die deur kon nie toemaak nie. Die toilet en badkamer was in dieselfde spasie en alles was nat nadat die stort gebruik was. Die tuin is bebos en oorgroei. Beligting saans is uiters swak buite, veral as mens laat inkom. Die foto's op die webtuiste is uiters misleidend. Beslis nie waarde vir geld nie! Beslis my laaste besoek aan Amanzi Guest House!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Reinhold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Laan 30, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MDVmOWI5LTBjNGEtNDZiNC1iZTExLTJjMGIyMDFmODU0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 30 7th Avenue Newton Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.94265 25.557102777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang