Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amanzi Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Laan 30, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amanzi Guest House bied gastekamers wat op 'n B&B- of selfsorgbasis bespreek kan word en is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby verskeie geriewe.

Verblyf by Amanzi Gastehuis beskik oor 9 slaapkamers wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie kamers is gemeubileer met óf 1, 2 of 3 driekwartgrootte beddens, met 'n en suite-stort en of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe wat by hierdie kamers ingesluit is, is gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, basiese kombuistoebehore, komplimentêre warmsjokolade en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetkamer bedien, waar ander heerlike maaltye teen 'n ekstra koste gereël kan word. Die gastehuis beskik ook oor 'n lapa-area met braaigeriewe, 'n kroeg en 'n vermaakarea waar gaste gebruik kan maak.

'n Gratis vervoer vanaf die busstasie of lughawe na die gastehuis kan gereël word. Daar is ook veilige parkeerplek beskikbaar vir voertuie, agter afstandbeheerde hekke. Amanzi Guest House is 'n entjie se ry van winkels, restaurante, gholfbane en vele ander besienswaardighede af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Reinhold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 7de Laan 30, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Amanzi Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Laan 30, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MDVmOWI5LTBjNGEtNDZiNC1iZTExLTJjMGIyMDFmODU0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 30 7th Avenue Newton Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.94265 25.557102777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang