Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazing Seaview

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jeani B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Lovely. Taking walks to the beach was lovely! The sunset was amazing from the stoep!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you, Jeani. We are glad that you enjoy your stay here with us!

Wendy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hosts were so friendly. The location is excellent and it was so peaceful. Wow, what a beautiful place. Would definitely go back. The place is well equipped with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you so much, Wendy! It was really great having you as our guest!

Sheleph B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Presies wat ons wou gehad het. Baie lekker. Alles was soos ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, altyd lekker as ons gaste tevrede is!

Morne H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantasies, rustig pragtig. Dit was so rustig en so mooi. Die verblyf was netjies, skoon en ons het baie lekker gebly. Sal definitief Amazing Seaview aanbeveel en definitief weer daar gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, waardeer gaste soos julle baie. Sien uit na julle volgende besoek!

André V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ontspan, rus en kuier lekker. Pragtige akkommodasie, skoon, netjies en dan 'n heerlike stoep vir braai, sonsondergange en die see in jou ore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie.

Julie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely place to be. Accommodation was very good with a magnificent view. Loved it. Our hosts were incredibly friendly and kind. We had a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you very much, Julie. It was great having you as our guest!

Gerdus L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld en 'n heerlike wegbreek. Fantastiese uitsig met baie vriendelike eienaars. Sal vir seker weer enige tyd teruggaan. Restaurante is vir seker ook puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, julle was verseker ook puik gaste. Ons sien uit na julle volgende wegbreek!

Dirk R
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie netjiese, skoon en goed toegeruste eenheid. Die gasvrou was baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie Dirk, bly julle het dit geniet!

Karolien E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ongelooflike waarde vir geld. Skoon, toegeruste eenheid met 180 grade uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Karolien. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom!

Niel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfek! Ja, alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie Niel, julle was ook perfekte gaste!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joany Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 57, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA720422747f1f755f137127c21e35c3fb5fae581212fd85a7717901f9f99b733f153ac0186dab1e22c67f30a3629971b1d7c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 57 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.351229014402 18.148044772387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang