Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazing Seaview

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nicolette Richards R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Vir seker amazing seaviews. Ons het vreeslik lekker gekuier hier. Daar is baie moeite gedoen om te verseker gaste het alles wat hulle nodig het en oom Willem was altyd beskikbaar vir enigiets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfect seaside accommodation. The owners have provided everything you need for a comfortable and relaxing stay. The views over the sea are spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

We had a wonderful stay in a beautiful location. What a wonderful stay! Hospitable hosts, amazing sea view, clean and tidy room with a comfortable bed and good quality linen. Everything very thoughtfully put together. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Hi Janine, thank you so much for the good review. We are glad that you enjoyed your stay!

Anke C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het bedags heerlik op sandstrande gestap en saans op die rotse en staproetes. Dit was 'n heerlike wegbreek met alle beskikbare dienste, WiFi, TV, Netflix, YouTube, skottelbraai en houtbraai geriewe. Sonstoele en 180 grade vol vensteruitsigte van die see wat net oorkant die pad is. Dis tussen twee sandstrande geleë en kort staproetes naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie vir die mooi en beskrywende resensie!

Malcolm C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great stay. The location is amazing, and the unit is well-appointed with everything you might need. Willem and Joany are great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you so much, Malcolm! It was really great having you as our guest!

Amanda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Asemrowend rustig, net die plek vir jou. Asemrowend en heerlike, veilige, rustige plek teen die see met die mooiste uitkyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Amanda. Altyd lekker om sulke waarderende gaste soos julle te akkommodeer!

Bets D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Soulfood. I go there on a regular basis and am never disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thanks Bets, always a pleasure having you here. Looking forward to your next visit!

Jacques N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Breathtaking, comfortable, homely. The unit was perfect for our breakaway and we made loads of new memories. The scenery was just unreal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you, Jacques. So glad you enjoyed your stay with us!

Daniel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

10/10 verblyf met die mooiste uitsig en ligging. Ons het heerlik in hierdie pragtige eenheid gebly. Alles was puik. Eenheid so gerieflik en netjies. Aan alles is gedink. Braai-area lieflik. Sonsondergange so mooi. Rustige, veilige area. Motorhuis 'n ekstra bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Daniel. Dit is vir ons baie lekker as ons gaste dit by ons geniet en soveel waardering het vir wat ons aanbied.

Kobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die naam is so gepas, die mees ongelooflikste uitsig. Lekker gebly. Uitstekend! Pragtige plek met 'n ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Kobus! So lekker om ons pragtige uitsig met ons gaste te kan deel!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joany Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 57, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA720422747f1f755f137127c21e35c3fb5fae581212fd85a7717901f9f99b733f153ac0186dab1e22c67f30a3629971b1d7c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 136 5 1 5 57 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.351229014402 18.148044772387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang