Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazing Seaview

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Amanda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Asemrowend rustig, net die plek vir jou. Asemrowend en heerlike, veilige, rustige plek teen die see met die mooiste uitkyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bets D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Soulfood. I go there on a regular basis and am never disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Breathtaking, comfortable, homely. The unit was perfect for our breakaway and we made loads of new memories. The scenery was just unreal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

10/10 verblyf met die mooiste uitsig en ligging. Ons het heerlik in hierdie pragtige eenheid gebly. Alles was puik. Eenheid so gerieflik en netjies. Aan alles is gedink. Braai-area lieflik. Sonsondergange so mooi. Rustige, veilige area. Motorhuis 'n ekstra bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Daniel. Dit is vir ons baie lekker as ons gaste dit by ons geniet en soveel waardering het vir wat ons aanbied.

Kobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die naam is so gepas, die mees ongelooflikste uitsig. Lekker gebly. Uitstekend! Pragtige plek met 'n ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Kobus! So lekker om ons pragtige uitsig met ons gaste te kan deel!

Marianka V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Amazing verby! Dit was so lekker. Kan nie wag om weer te gaan nie. Skoon, netjies, rustig en letterlik net amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Marianka. Ons sien uit daarna om julle weer here te verwelkom!

Jeani B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Lovely. Taking walks to the beach was lovely! The sunset was amazing from the stoep!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you, Jeani. We are glad that you enjoy your stay here with us!

Wendy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hosts were so friendly. The location is excellent and it was so peaceful. Wow, what a beautiful place. Would definitely go back. The place is well equipped with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you so much, Wendy! It was really great having you as our guest!

Sheleph B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Presies wat ons wou gehad het. Baie lekker. Alles was soos ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, altyd lekker as ons gaste tevrede is!

Morne H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantasies, rustig pragtig. Dit was so rustig en so mooi. Die verblyf was netjies, skoon en ons het baie lekker gebly. Sal definitief Amazing Seaview aanbeveel en definitief weer daar gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, waardeer gaste soos julle baie. Sien uit na julle volgende besoek!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joany Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 57, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA720422747f1f755f137127c21e35c3fb5fae581212fd85a7717901f9f99b733f153ac0186dab1e22c67f30a3629971b1d7c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 57 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.351229014402 18.148044772387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang