Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazing Seaview

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gerda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal definitief weer gaan. Ongelooflik lekker. Beste seeuitsig. Skoon en netjies. Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avril H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Value for money. The location and view were absolutely stunning - it did not disappoint. The price was a bit higher than others, but once you experience the view as well as the friendly, accommodating hosts, it is really value for money. They were gracious and extremely helpful (thanks for your help with the Blitz!). We would recommend Amazing Seaview highly as it truly lives up to its name! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you very much for the great review, Avril! It was really a pleasure having you as our guest.

Liezl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Onverbeterlike verblyf teen die see! Amazing Seaview is alles wat jy wil hê, as jy rustigheid en goed toegeruste verblyf soek. Die gasheer en gasvrou is fantasties, en gereed om te help as jy iets nodig het. Die eenheid is baie mooi afgewerk, skoon en modern. Dit bevat alles wat jy sou nodig hê vir 'n wegbreek, en die uitsig sal opmaak vir enige iets wat dalk uit plek is! Parkering in 'n motorhuis is beskikbaar, wat 'n bonus is. Wi-Fi, ligte en TV werk tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie vir die mooi resensie, gaste soos julle is net een groot plesier!

Alfred C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Relaxing, picturesque, and unforgettable. Our stay was absolutely wonderful! The accommodation was clean, comfortable, and the sea view was breathtaking. The hosts were friendly and attentive, making the experience even more memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you, it is a great pleasure having guests like you!

Liana H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Pragtige see-uitsig! Ons het net een nag oorgebly en die uitsig waardeer - en die kwaliteit van die linne en kussings!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Liana! Was lekker om julle hier te verwelkom!

Nicolette Richards R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Vir seker amazing seaviews. Ons het vreeslik lekker gekuier hier. Daar is baie moeite gedoen om te verseker gaste het alles wat hulle nodig het en oom Willem was altyd beskikbaar vir enigiets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Nicolette, dit is vir ons belangrik om te verseker dat ons gaste dit hier by ons geniet en gaste soos julle maak dit net 'n plesier!

Heather D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfect seaside accommodation. The owners have provided everything you need for a comfortable and relaxing stay. The views over the sea are spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you Heather, glad you enjoyed your stay. It was really nice having you as our guest!

Charlene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Rustig. Baie lekker gebly. Net die son sambrele kon nie oopmaak nie. Maar nog steeds lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Joany
Amazing Seaview
Dankie, Charlene! Bly julle het dit hier geniet! Dit is net jammer dat julle ons nie gevra het om te help met die sambrele nie. Ons was die hele tyd van julle verblyf hier en ons sou julle met graagte gewys het hoe die sambrele werk as ons geweet het julle het 'n probleem daarmee.

Janine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

We had a wonderful stay in a beautiful location. What a wonderful stay! Hospitable hosts, amazing sea view, clean and tidy room with a comfortable bed and good quality linen. Everything very thoughtfully put together. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Hi Janine, thank you so much for the good review. We are glad that you enjoyed your stay!

Anke C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het bedags heerlik op sandstrande gestap en saans op die rotse en staproetes. Dit was 'n heerlike wegbreek met alle beskikbare dienste, WiFi, TV, Netflix, YouTube, skottelbraai en houtbraai geriewe. Sonstoele en 180 grade vol vensteruitsigte van die see wat net oorkant die pad is. Dis tussen twee sandstrande geleë en kort staproetes naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie vir die mooi en beskrywende resensie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joany Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 57, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA720422747f1f755f137127c21e35c3fb5fae581212fd85a7717901f9f99b733f153ac0186dab1e22c67f30a3629971b1d7c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 57 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.351229014402 18.148044772387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang