Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazing Seaview

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Julie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely place to be. Accommodation was very good with a magnificent view. Loved it. Our hosts were incredibly friendly and kind. We had a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you very much, Julie. It was great having you as our guest!

Gerdus L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld en 'n heerlike wegbreek. Fantastiese uitsig met baie vriendelike eienaars. Sal vir seker weer enige tyd teruggaan. Restaurante is vir seker ook puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, julle was verseker ook puik gaste. Ons sien uit na julle volgende wegbreek!

Dirk R
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie netjiese, skoon en goed toegeruste eenheid. Die gasvrou was baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie Dirk, bly julle het dit geniet!

Karolien E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ongelooflike waarde vir geld. Skoon, toegeruste eenheid met 180 grade uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Karolien. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom!

Niel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfek! Ja, alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie Niel, julle was ook perfekte gaste!

Liezl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

'n Lekker bederf. Amazing Seaview is 'n fantastiese eenheid reg langs die see. As jy opsoek is na 'n uitspanplek om te rus en 'n fantastiese uitsig oor die see te hê, is hierdie jou antwoord. Die Dolphin-eenheid het een slaapkamer en ook 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Die badkamer is netjies en gerieflik, en die eenheid het 'n lieflike stoep van waar mens die seeuitsig kan geniet. Die kombuis is toegerus met die nodigste, maar daar is nie 'n oond nie. Die plekkie is regtig baie netjies en ons het heerlik gebly. Die huis is goed geleë en naby aan geriewe, en daar is ook staproetes wat voor die huis verby loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie Liezl, bly julle het julle verblyf hier by ons geniet!

Andrew D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Exceptional position, great accommodation and wonderful hosts. Sadly we could only be there for one night but I wish we had stayed more. It was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you Andrew, it was really great having you as our guests!

Nelia F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ongelooflike uitsig. Netjies en skoon. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie Nelia, ons sien uit na volgende keer!

Catherina V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Amazing! Home away from home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie Catherina, altyd lekker om te sien hoe gaste hulle verblyf by ons geniet. Sien uit na julle volgende kuier.

Wiehelma L
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Amazing view. Gasvrye eienaar. Dit was een heerlike kuier. Die plekkie is skoon, mooi uitgelê en die mooiste, maar mooiste uitsig. Aanbeveling: Werksoppervlak buite by die braai waarop jy rooster kan sit om te pak. Dan in hoofslaapkamer dalk 'n klein tafeltjie of spasie waar jy bv. jou borsel, parfuum ens. kan neersit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Wiehelma. Bly julle het julle tyd hier geniet en ook die mooi uitsig saam ons waardeer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joany Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 57, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA720422747f1f755f137127c21e35c3fb5fae581212fd85a7717901f9f99b733f153ac0186dab1e22c67f30a3629971b1d7c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 57 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.351229014402 18.148044772387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang