Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazing Seaview

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Liana H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Pragtige see-uitsig! Ons het net een nag oorgebly en die uitsig waardeer - en die kwaliteit van die linne en kussings!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette Richards R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Vir seker amazing seaviews. Ons het vreeslik lekker gekuier hier. Daar is baie moeite gedoen om te verseker gaste het alles wat hulle nodig het en oom Willem was altyd beskikbaar vir enigiets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Nicolette, dit is vir ons belangrik om te verseker dat ons gaste dit hier by ons geniet en gaste soos julle maak dit net 'n plesier!

Heather D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfect seaside accommodation. The owners have provided everything you need for a comfortable and relaxing stay. The views over the sea are spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you Heather, glad you enjoyed your stay. It was really nice having you as our guest!

Charlene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Rustig. Baie lekker gebly. Net die son sambrele kon nie oopmaak nie. Maar nog steeds lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Joany
Amazing Seaview
Dankie, Charlene! Bly julle het dit hier geniet! Dit is net jammer dat julle ons nie gevra het om te help met die sambrele nie. Ons was die hele tyd van julle verblyf hier en ons sou julle met graagte gewys het hoe die sambrele werk as ons geweet het julle het 'n probleem daarmee.

Janine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

We had a wonderful stay in a beautiful location. What a wonderful stay! Hospitable hosts, amazing sea view, clean and tidy room with a comfortable bed and good quality linen. Everything very thoughtfully put together. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Hi Janine, thank you so much for the good review. We are glad that you enjoyed your stay!

Anke C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het bedags heerlik op sandstrande gestap en saans op die rotse en staproetes. Dit was 'n heerlike wegbreek met alle beskikbare dienste, WiFi, TV, Netflix, YouTube, skottelbraai en houtbraai geriewe. Sonstoele en 180 grade vol vensteruitsigte van die see wat net oorkant die pad is. Dis tussen twee sandstrande geleë en kort staproetes naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie vir die mooi en beskrywende resensie!

Malcolm C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great stay. The location is amazing, and the unit is well-appointed with everything you might need. Willem and Joany are great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you so much, Malcolm! It was really great having you as our guest!

Amanda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Asemrowend rustig, net die plek vir jou. Asemrowend en heerlike, veilige, rustige plek teen die see met die mooiste uitkyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Baie dankie, Amanda. Altyd lekker om sulke waarderende gaste soos julle te akkommodeer!

Bets D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Soulfood. I go there on a regular basis and am never disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thanks Bets, always a pleasure having you here. Looking forward to your next visit!

Jacques N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Breathtaking, comfortable, homely. The unit was perfect for our breakaway and we made loads of new memories. The scenery was just unreal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joany
Amazing Seaview
Thank you, Jacques. So glad you enjoyed your stay with us!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joany Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutie Katz-weg 57, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA720422747f1f755f137127c21e35c3fb5fae581212fd85a7717901f9f99b733f153ac0186dab1e22c67f30a3629971b1d7c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 57 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.351229014402 18.148044772387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang