Amber Guest Lodge
Beskrywing
Dit is 'n tweeslaapkamer-eenheid met 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek. Die ruim badkamer het 'n bad en aparte stort. Daar is 'n privaat leefarea en eetarea met 'n TV. Ander geriewe sluit in: 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n dubbelslaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek. Die en suite-badkamer beskik oor 'n groot stort-afdeling en 'n bad. Die kamer het ook 'n platskerm-TV, DVD-speler, haardroër, yskas, kluis, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Hierdie kamers bied 'n uitsig oor die strandmeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n platskerm-TV, DVD-speler, haardroër, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die groot badkamer het 'n aparte stort en bad. Ander geriewe sluit in: gratis WiFi, 'n verwarmer en 'n waaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n groot stort en 'n bad. Die kamer het 'n platskerm-TV, DVD-speler, haardroër, yskas, mikrogolfoond, plafonwaaier, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Die kamers het 'n uitsig oor die strandmeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en aparte, privaat leefarea en eetarea met 2 driekwartslaapbanke. Geriewe sluit in: 'n yskas, mikrogolfoond, TV, DVD-speler, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en 'n verwarmer. Daar is panoramiese uitsigte oor die strandmeer wat geniet kan word vanuit die slaapkamer en leefarea. Daar is 'n groot stort en aparte bad. Die suite het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duthie-rylaan 11, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang