Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amber Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chané K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

We thouroghly enjoyed it! Beautiful location, wonderful service and delicious breakfast, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brian
Amber Guest Lodge
Good day Chane, Thank you for your lovely review. Please visit again soon. Warm regards, Francelle

Denver S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Die gasvrou was baie gaaf en bedagsaam. Sy het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Baie gaaf en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Amber Guest Lodge
Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit om julle weer in die nabye toekoms te huisves.

Brendon P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

It was an amazing stay. The host was amazing and hospitality was great. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Amber Guest Lodge
Hi Brendon. Thank you for your review. Keep well and stay safe. Francelle

Warren V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Baie gasvry en stil lekker plek op te rus. Baie lekker gerus. Ek en my aanstaande sal definitief weer daarheen kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Was baie lekker gewees. Kamers was skoon en die ontbyt heerlik en vars. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Amber Guest Lodge
Hallo Candice. Dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop ons kan julle weer in die toekoms huisves. Groete, Francelle

Cherise C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2019

Fantasties! Francelle dié eienaar gasvrou doen regtig moeite om alles perfek te hou en dié ontbyt elke oggend is heerlik sy probeer regtig almal akkommodeer! Pragtige netjiese plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Amber Guest Lodge
Beste Cindy, Baie dankie vir jul goeie resensie. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Francelle

Peter B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2019

Goed bestuurde B&B. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n kort verblyf. Vriendelik, hulpvaardige bestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Mooi area en rustige blyplek. Heerlike ontbyt. Ons gasvrou was baie vriendelik en al het ons baie laat ingeboek was daar iemand daar om ons vriendelik te ontvang. Die kamer was baie netjies, die stort het heerlike warm water gehad na 'n yskoue reëndag. Ons het ook 'n versoek vir 'n baie vroeë ontbyt gehad en die gasvrou het 'n heerlike ontbyt voorgesit. Ons wens ons kon langer daar vertoef het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Amber Guest Lodge
Hallo Susan. Dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop ons kan julle weer in die toekoms huisves. Groete Francelle

Jeannie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2013

Gemaklike verblyf en fantastiese gasvryheid. Ons het 'n week vertoef en absoluut geen klagtes gehad nie. Die gasvrou het ons adviseer oor interessante aktiwiteite en restaurante om te besoek. Ontbyt was rojaal en smaaklik. Ons was gemaklik asof ons in ons eie huis was. Beslis aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 611
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 611
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duthie-rylaan 11, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARKRK5CsBGa34MeeNUMAD15jOedoGDadJ20F2OVYNr8u6ocOvMJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 611 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 11 Duthie Drive Rexford 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.064543302188 23.078681230545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang