Amberhall Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Deluxe-kamer met 2 enkelbeddens (Slaapplek vir 3)
- B&B
- Wittebrood-suite
- B&B
- Deluxe-dubbelkamer met 2 enkelbeddens
- B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00.
Uitkloktyd: 10:00 tensy ’n ander tyd vooraf gereël is.
Rook is slegs in aangewese area toelaatbaar. Daar is ’n troeteldiervriendelike kamer met ’n klein agterplaas. Troeteldiere is met vooraf reëlings toelaatbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blandford-weg 109, Noordhang, Randburg, 2188, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang