Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amery House

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 1 Klassiek Dubbel-suite
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het ’n koninggrootte-bed, lugversorging en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Linne, japonne en pantoffels word voorsien. Daar is ook ’n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, eerlikheidskroeg en 'n skootrekenaarkluis. Die suite is naby die swembad en sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Tariewe geld vir B&B.
Let asb. daarop dat party dele van die gastehuis via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2 Luukse Koning Tuin-suite
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ideaal vir 2 gaste. Die kamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed, enkelbed en en suite-badkamer met ’n stort en bad. Linne, japonne en pantoffels word voorsien. Daar is ook ’n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, eerlikheidskroeg en 'n skootrekenaarkluis. Die suite lei na die tuin- en swembadarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Tariewe geld vir B&B.
Let asb. daarop dat party dele van die gastehuis via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 5 Knus Koningsuite
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer kyk oor die swembad uit, beskik oor lugversorging en het ’n privaat balkon met ’n koninggrootte-bed. Die kamer het ook ’n en suite-badkamer met ’n stort en linne, japonne en pantoffels word voorsien. Daar is ook ’n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, eerlikheidskroeg en 'n skootrekenaarkluis.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Tariewe geld vir B&B.
Let asb. daarop dat party dele van die gastehuis via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 7 Luukse Koning Suite
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het lugversorging, 'n koninggrootte-bed, enkelbed en en suite-badkamer met ’n bad en stort. Linne, japonne en pantoffels word voorsien. Daar is ook ’n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, eerlikheidskroeg en 'n skootrekenaarkluis.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Tariewe geld vir B&B.
Let asb. daarop dat party dele van die gastehuis via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 6 Koning-suite of Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het ’n groot balkon wat oor die bosveld uitkyk en het 2 koninggrootte-beddens. Die suite het ’n groot badkamer met ’n losstaande bad, en ’n instap-reënstort. Linne, japonne en pantoffels word voorsien. Daar is ook ’n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, eerlikheidskroeg en 'n skootrekenaarkluis. Die suite het privaat braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Tariewe geld vir B&B.
Let asb. daarop dat party dele van die gastehuis via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 8 Wittebrood Suite of Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ideaal vir ’n wittebroodpaartjie of gesin van 4, die suite het lugversorging en 2 koninggrootte-beddens. Die en suite-badkamer het ’n bad en instapstort. Linne, japonne en pantoffels word voorsien. Daar is ook ’n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, eerlikheidskroeg en 'n skootrekenaarkluis. Die suite het ’n privaat terras en kyk oor die swembad en tuin uit.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Tariewe geld vir B&B.
Let asb. daarop dat party dele van die gastehuis via trappe bereik word, en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amery-singel 47, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb63472931be74423f476fd3faf282afa57dfc574c94d92592177eb009c5e615a3400aaa257987291c1dd114655a54c949dd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 47 Amery Crescent Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.001755 25.646336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang