Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amery House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amery-singel 47, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Amery House is ’n lieflike Toskaanse Villa in die hartjie van Summerstrand en bied verskeie suites wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied.

Elke groot suite het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n stort of stort-oor-bad. Linne, japonne en pantoffels word voorsien. Die suites het elk lugversorging, ’n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n eerlikheidskroeg en ’n kluis vir ’n skootrekenaar.

Amery House is in 'n rustige tuin geleë en gaste kan langs die swembad ontspan of die braaigeriewe geniet. Die gastehuis het ’n konferensiekamer vir sakereisigers.

Die gastehuis is net 2 km vanaf die Boardwalk Casino en Hotel en 3 km van die strand af. Gqeberha (Port Elizabeth) bied verskeie doendinge soos duik, branderplankry, voetslaan, 4x4-roetes en restaurante, asook verskeie besienswaardighede soos die Bird Island Lighthouse, die Gqeberha (Port Elizabeth) Lugmagmuseum en vele meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hilton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Amery-singel 47, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Amery House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amery-singel 47, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb63472931be74423f476fd3faf282afa57dfc574c94d92592177eb009c5e615a3400aaa257987291c1dd114655a54c949dd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 47 Amery Crescent Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.001755 25.646336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang