Amicus
Beskrywing
Die woonstel, knus onder die huis, is volledig toegerus vir selfsorg vir 4 persone en is perfek vir ‘n paartjie wat deel of ‘n gesin met kleuters. Dit bestaan uit ‘n groot sit- en slaapkamer met ‘n dubbelbed vir volwassenes en as die kinders saamkom, ‘n sit-slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die woonstel is nie geskik vir 2 paartjies nie. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en mikrogolf met Eskom-krag vir alle toebehore. Die badkamer is modern met ‘n stort, wasbak en toilet. ‘n Tuintjie, geplaveide stoep met meubels en Weber-braai is ideaal vir buite-etes. Geadverteerde tarief is vir 2 persone wat deel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen funksies of partytjies en geen lawaai vanaf 00:00 tot 06:00 nie.
Let daarop dat Amicus nie permanent beman word nie en dat 'n agent, wat naby woon, behulpsaam is. Haar besonderhede sal later verskaf word. Kontak haar asb. met jul beraamde tyd van aankoms.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die drieslaapkamerhuis is volledig toegerus vir selfsorg vir ‘n familie van 6. Die slaapkamers is gerieflik ingerig met 1 dubbel- en 4 enkelbeddens. Let asb. daarop dat die 1 kamer kleiner is en meer geskik is vir kinders. Daar is ‘n sonnige sitkamer en die oopplan-kombuis is toegerus met yskas-vrieskas, stoof en mikrogolf met Eskom-krag vir alle toebehore. Daar is 1 badkamer met 'n stort en ‘n aparte toilet. 'n Stoep met braai en tuinmeubels is beskikbaar vir buite-etes. Hierdie eenheid kan ook deur kleiner groepe bespreek word en dan sal van die slaapkamers toe wees.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen funksies of partytjies en geen lawaai vanaf 00:00 tot 06:00 nie.
Let daarop dat Amicus nie permanent beman word nie en dat 'n agent, wat naby woon, behulpsaam is. Haar besonderhede sal later verskaf word. Kontak haar asb. met jul beraamde tyd van aankoms.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: St Patrick-rylaan 407, Nature's Valley, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang