Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amicus

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
3.8
Miléna H
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

We had a great stay. The accommodation was very clean and the location is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2023

Baie lekker gebly. Die "agent" wat sleutel moes verskaf ens. was baie behulpsaam en stiptelik. Die cottage is goed toegerus. In vergelyking met ander selfsorg-eenhede tydens ons toer is dit dalk effe duur.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Margot B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2022

Very pleasant stay, Elma was very helpful and the flat met our requirements. The security gate lock at the kitchen door does not work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Greta H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2022

Baie onaangenaam om langs 'n konstruksie site vakansie te hou. Ek en my man was in Maart vanjaar (2022) met twee weke vakansie in die Tuinroete, van Danabaai tot Stormsrivier. Ons het by vyf verskillende plekke tuisgegaan en by vier van hierdie verblyfplekke was ons verblyf baie aangenaam. Ongelukkig kan ons nie dieselfde sê van ons verblyf by Amicus in Nature Valley nie. In plaas van die rus en vrede in die natuur wat ons te wagte was, was ons verblyf by Amicus langs ‘n konstruksie site. So, in plaas van voëlsang en stilte was ons onderworpe aan die onophoudelike geraas van ‘n gesaag, geboor, gekap en ‘n knaende jackhammer gemeng met die bulderende stemme van die konstruksiewerkers. Die geraas en die konstruksiestof was so erg dat ons verplig was om ons verblyf by Amicus voortydig moes op sê en op eie onkoste ander verblyf gaan soek. Ons besef dat die eienaars van Amicus nie verantwoordelik is vir konstruksiewerk langsaan Amicus nie, maar die ordentilike ding sou gewees het om ons te waarsku dat ons langs ‘n konstruksie site gaan vakansie hou en ons die opsie gegee het om: steeds daar tuis te gegaan of ons geld vir ons teruggegee het indien ons ander verblyf sou verkies.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Carlien B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Dit was soos 'n huis weg van die huis af. Ons het baie welkom gevoel en alles as mooi uitgelê. Sal net voorstel vir 'n tafeldoek of twee vir die tafels as ons buite braai of eet om die tafels te beskerm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anli S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2021

Uiters teleurgesteld. Eenheid nie op standaard nie. Ek voel die tarief is te hoog vir die eenheid. Donker en koud. Geen ordentlike sitplek nie. Die badkamer is uiters swak. Kyk na die "groud" in die stort en die muf tussen die teels. Ek was grillerig om te stort. Vir die prys swak. Plek kort net n bietjie opgradering en liefde.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Julie-ann H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Old fashioned holiday accommodation. Practical facility, peaceful neighbourhood. Excellent location. The flatlet was suitable except it could have been aired and cleaned more thoroughly before we arrived. Otherwise we loved the little garden with happy birdlife. I found much joy in reading a Hardy boys book which I found on the bookshelf.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Apr 2018

Verblyf was volgens verwagting. Skoon kamers met die nodige funksionele geriewe. As gesin van 6 met twee tieners was die 3-slaapkamerverblyf knap maar tog gerieflik genoeg vir aangename verblyf. Eetgerei en potte en panne is egter presies vir 6 mense en daar moet dus na elke maal volledig opgewas word. Slegs 1 stort maar dit is gerieflik en werk vir 'n see-vakansie met die nodige geduld en beplanning. Kuier-area kan doen met 'n braai-area vir vuurmaak (Weber-ketelbraai was wel beskikbaar).

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2018

Lekker huisie vir lekker vakansie. Oulike blyplek. Goed toegerus. Pasop vir die bobbejane. Die braai-area kort dalk net bietjie skaduwee. Ek is bly dat daar geen TV was nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Erna P
Kort verblyf
4.8
Apr 2017

Baie dankie! Ek en my twee susters het heerlik gekuier die drie dae, daarna het ek en my ander suster die oorblywende dae geweldig geniet. Hoop om dalk in die toekoms weer daar te kan spandeer. Heerlik gekuier, sal graag weer in die toekoms daar wil tuisgaan. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: St Patrick-rylaan 407, Nature's Valley, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxMWY1MTY1LTQxYmUtNGYwZS05OWU1LTRjNWEzNDU2ZDZiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 407 St Patrick Drive Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.97884787733 23.56157541275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang