Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

An Der Mole Self-Catering Apartment

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Wonderlik. Baie mooi seewoonstel met die mooiste uitsig ooit. Verseker 'n gunsteling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo G
1 nag
4.8
Des 2023

Rustige seekuier, met heelwat bagasie-oefening daarby. Pragtige woonstel, beste ligging in Swakopmund. Enigste probleem was dat my voertuig met 'n spaarband op die dakrak, nie in die garage-area kon inry nie. Omtrent 300m se heen en weer stap om bagasie te laai. Voertuig moes in die straat voor die woonstelgebou staan, gelukkig geen skade nie, maar die toename van misdaad in die area het my onrustig gelaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronell V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

It was the best place! Our first time with our kids out of the country. Amazing place. Amazing decor. We did all excurions. Boat trip, dunes, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hubertus Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 560
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 560
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludwig Koch-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72ce30cdf7a2b4fd2b39eeea17e4b88f959508bd47507c27746fa0d49d0ea4b4a84013a8ebadd42ccd85c75d988e4c524b8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 560 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 Ludwig Koch Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.673512 14.524763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang