Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

An Exclusive Guest House too

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Johan C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebly en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierrette D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly. Gasvryheid op sy beste. Ruim, netjies en mooi, met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
An Exclusive Guest House too
Dankie vir die kompliment, ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien!

Leclue R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Perfect. Very kind staff and rooms neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
An Exclusive Guest House too
Thank you so much for your kind feedback! We're thrilled to hear that you found our staff welcoming and the rooms neat. We truly appreciate your positive comments and are glad you had a pleasant stay. Should you need anything else during your visit, feel free to let us know. We hope to welcome you back to our guesthouse soon!

Esthe M
Kort verblyf
3.4
Feb 2025

Lekker. Die kamers is baie netjies. Die stort is nie aangepas vir 'n rolstoelgebruiker nie. Het nie geweet daar is nie DStv nie. Die swembadarea kort opknapping.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
An Exclusive Guest House too
Baie dankie vir die opbouende kritiek. Ons vra verskoning vir die stort, maar ek dink die kommunikasie was nie op standaard van ons kant af nie. Daar is planne om die swembad area oor te doen. Ons gaan die 1/2te van die swembad opoffer om die ontspanningsarea te vergroot. Moet nie huiwer om my persoonlik te kontak indien u weer van ons fasiliteit gebruik wil maak.

Mathys P
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Skoon en netjies. Veilige parkering en goeie ontbyt. Waarde vir geld, skoon en netjies. Veilige parkering en goeie ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
An Exclusive Guest House too
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons gaan ons uiterste bes doen om die standaard hoog te hou. Hoop om jou gou weer terug te ontvang hier by ons.

Willie B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Enjoyable. I did not stay there but my colleague did, and he was very impressed. His words on arrival: very efficient and a big plus they had Wi-Fi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
An Exclusive Guest House too
Thank you for sharing your colleague's feedback with us! We're delighted to hear that they were impressed with their stay. It's great to know that they found our service efficient and appreciated the added bonus of Wi-Fi. We look forward to welcoming both you and your colleague in the future. If you have any questions or need assistance, please feel free to reach out.

Charl G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2024

100% voldoende en netjies. 100% voldoen aan sakerys vereistes met 'n goeie ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
An Exclusive Guest House too
Baie dankie vir die terugvoer! Dit is wonderlik om te hoor dat ons gastehuis 100% aan jou verwagtinge voldoen het en dat jy tevrede was met die goeie ontbyt. Ons is bly dat jy die fasiliteite en diens waardeer het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom in die toekoms! As daar iets is waarmee ons kan help, laat weet gerus.

Lynelle M
1 nag
4.2
Aug 2024

Average stay. Pleasant, short, average. Booked B&B but was advised the special rate did not include breakfast. Not self-catering in the unit I had. Pool in bad state.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dylan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Rustig. Baie oulike kamer, en mooi opgepas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
An Exclusive Guest House too
Baie dankie, dit was lekker om jou as 'n gas te kon ontvang. Ons hoop om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.

Mahlatse R
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2024

Heerlik mense Great diens en verblyfplek. Vriendelike ontvangers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
An Exclusive Guest House too
Baie dankie, dit was lekker om so 'n positiewe gesin by ons te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 210
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 210
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutstraat 49, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26de4596e22a6be18dc84ecff8932e41d2a61dec20a0473b5b145eda20611ab852dfcc97a9d2639e606ead4865a3eeb35c4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 49 Boekenhout Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.475434484754 30.960959397157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456