An Exclusive Guest House too
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Pierrette D - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly. Gasvryheid op sy beste.
Mathys P - Aug 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld. Skoon en netjies. Veilige parkering en goeie ontbyt.
Leclue R - Aug 2024
Algehele gradering
Perfect.
Rael H - Aug 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Charl G - Jun 2024
Algehele gradering
100% voldoende en netjies.
Lynelle M - Aug 2024
Algehele gradering
Average stay.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Morne V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjiese kamers, vriendelike diens en baie goeie ontbyt.
Rudolph A - Jun 2023
Algehele gradering
Absolutely awesome.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Thank you Rudolph for your kind review and it was a huge pleasure having you with us.
Hope we will see you soon, till then, keep well and safe.
Retha D - Jul 2023
Algehele gradering
Oornag.
Jean-arné J - Aug 2022
Algehele gradering
Baie behulpsame en vriendlike personeel. Pragtige kamers en lekker ontbyt.
Lindie G - Aug 2022
Algehele gradering
Diens uitstekend. Definitief ons nuwe oornagverblyf wanneer ons weer in Mbombela is.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop om jul baie gou weer te sien in Nelspruit.
Anna B - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
It was such a pleasure to have you staying with us and we hope to see you again.
Regards
Linda
Jacques B - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Megan D - Feb 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay with our 2 little dogs.
Willem V - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, vriendelik en ordentlik!
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Middag Willem,
Dankie dat jy die tyd geneem het om ons te bespreek op die internet. Ek is jammer die bed is te hard vir jou, oor die algemeen geniet die meeste van die gaste die harde matras. Indien jy ooit weer by ons kom bly, maak ons attent daarop dan sal ons 2x "converters" op die matras plaas om dit sagter te maak. Ons hoop jy het 'n goeie tyd in die Wildtuin beleef.
Johan
Lukas F - Aug 2022
Algehele gradering
Puik diens, lekker ontbyt en netheid maak dit 'n plesier om daar te bly.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop julle kom baie gou weer vir ons kuier in Nelspruit. Groete
Zellmari F - Mei 2021
Algehele gradering
It was a quick stayover, but staff are very friendly and helpful.
Adele J - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige eenheid gehad. Baie netjies
Theunis C - Mrt 2020
Algehele gradering
Spacious, clean and very comfortable.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
We appreciate the feedback and would like to thank you for the positive rating.
Looking forward to welcoming you back here very soon.
The Deja View team.
Jacolien V - Nov 2020
Algehele gradering
Gemaklik.
Jacqueline D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie genotvolle verblyf met goeie ligging.
Lees meerAn Exclusive Guest House too se terugvoer
What a pleasure it was to host you. The children are the best. Will love having you back next year.
Melanie von Steen
The Déjà View Team
Wimpie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Dear Wimpie,
Thank you so much! It was a pleasure to have you here and we will hopefully see you again soon.
Regards,
The Deja View Team
Suzelle C - Jun 2019
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Hi Suzelle. Was ewe lekker om julle tydens Innibos te kon ontvang.
Kom gerus weer.
Groete,
Die Déjà View Span
Johannes D - Jun 2018
Algehele gradering
Die verblyf was gemaklik, skoon, netjies en gerieflik.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Goeie more Johannes,
Dit was net so n voorreg om jou hier te ontvang. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Die Déjà VIew Span
Madelaine B - Jan 2018
Algehele gradering
Awesome.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Beste Madelaine,
Dankie vir die boodskap. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang, het lekker saam met julle gekuier. Hoop om julle gou weer te sien.
Mag die jaar vir julle ook mooi wees.
Groete,
Die Déjà View Span
Marius W - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plek.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Dankie Marius. Die voorreg om jou hier te ontvang was ons s'n. Sien jy is reeds weer oppad. Sien uit om jou te sien.
Groete,
Melanie
Sumari V - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Matebello M - Apr 2018
Algehele gradering
Great home. Great, friendly host and good food.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Hallo Matabello,
Thanks for the review. Was so nice to have you as our guest.
You were five star. Give our regards to all.
Melanie and Linda
On behalf of the Déjà View Team.
Chris D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en netjies.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Hi Chris,
Dankie vir jou terugvoer. Sal kyk na die beligting in die kamer.
Groete,
Melanie
Dorinka N - Nov 2017
Algehele gradering
Fenominaal.
Lees meerAn Exclusive Guest House too se terugvoer
Beste Dorinka.
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Dis gaste soos julle wat aan ons werk betekenis gee. Baie dankie vir julle bydrae en dat julle aan ons die geleentheid gegee het om Déjà View met julle te kon deel. Kom gerus weer.
Groete
Melanie
Namens die Déjà Viewspan.
Paul C - Nov 2017
Algehele gradering
Voortreflik.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Dankie Paul, dit was ons voorreg om julle hier te kon ontvang. Kyk uit vir julle vir volgende jaar se marathon.
Groete
Die Déjà View Span.
Mandy C - Nov 2017
Algehele gradering
Friendly, warm, helpful but not continually in your face and willing to go the extra mile for you.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Mandy, it was so nice to have you and your family at Deja VIew. We loved your positive outlook on life. Always smiling, even after the race, tired but happy. We hope to see you next year.
Have an awesome festive season.
Regards,
The Déjà View team.
Lorinda C - Sep 2017
Algehele gradering
Uiters behulpsame, vriendelike mense en netjiese kamers.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Baie dankie vir die uistekende resensie, ons waardeer dit regtig baie. By Déjà View poog ons altyd om ons gaste te bederf met net die beste diens.
Groete
Die Déjà View span
Bryan L - Nov 2017
Algehele gradering
Great hospitality.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Hi Bryan,
What a pleasure it was to meet you and what a joy to have u as a guest at our guest house. Please come and stay with us again.
Enjoy the last few weeks of 2017 and may 2018 bring you many km. of marathon running.
Regards,
The Déjà View Team
Alta L - Nov 2016
Algehele gradering
Ongelooflik bederf!
Jaco H - Okt 2016
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd.
Euniece V - Sep 2016
Algehele gradering
Wat 'n oulike plekkie.
Karien V - Aug 2016
Algehele gradering
Die mense is baie aangenaam en vriendelik en die ontbyt is heerlik.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Baie dankie Karien. Dit is altyd lekker om positiewe en gawe gaste te ontvang. Dit is vakansie vir ons en nie werk nie. Sterkte vir jou werk, ons sien uit daarna om jou weer te ontvang hier by ons.
Karen J - Jun 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik, rustig en skoon.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Baie dankiie Karen
Dit is vir ons lekker om positiewe gaste te ontvang. Ons sal hard werk en poog om nog te verbeter.
Ek dra jou komplimente oor aan Linda.
Johan (Eienaar)
Pierre B - Jun 2016
Algehele gradering
'n Plesier.
Allie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Thank you very much. We value each and every guest that visits us. It is a great pleasure to receive our guests and when they leave us friends we achieved our goal. Thank you again, please visits us again!
Handri K - Nov 2016
Algehele gradering
Gerieflik en baie skoon. Johan oorval gaste met vriendelikheid en gaan uit sy pad om na gaste om te sien!
Warren S - Mei 2016
Algehele gradering
Was baie netjies en sal weer terugkom.
Sharon Z - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was baie rustig en gesellig.
Tobie C - Des 2015
Algehele gradering
Absolutely divine.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Baie dankie Tobie.
Ek het die terugvoer oorgedra aan Linda en die span. Jou terugvoer beteken baie vir hulle. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Ons poog elke dag om ons diens te verbeter.
Deja View Groete
Johan
Hendrik P - Nov 2015
Algehele gradering
Aangename, vriendelike diens.
An Exclusive Guest House too se terugvoer
Rene
Dit is altyd makliker en baie lekker om aangename gaste soos jy te ontvang en te diens.
Dankie vir jou puik benadering met alles wat om jou gebeur.
Sterkte met alles.
J
Janet E - Apr 2015
Algehele gradering
As enkelreisiger vir wie veiligheid van groot belang is, was Deja View perfek!
Siobhon E - Aug 2015
Algehele gradering
Luuks en heerlik!
Philip M - Mrt 2015
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Xolani M - Aug 2015
Algehele gradering
I love the the place!
Jaap N - Mei 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Rupesh V - Sep 2015
Algehele gradering
Good place to stay for a weekend away in Nelspruit .
Maritha K - Nov 2014
Algehele gradering
Baie gasvry, skoon, ontbyt was lekker, ligging perfek.
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutstraat 49, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang