An Exclusive Guest House too
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutstraat 49, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Exclusive Guest House too is geleë in die middel van Mbombela, Mbombela (Nelspruit) in 'n stil woonbuurt omring deur groot bome en Laeveldse plantegroei. Die gastehuis is naby die sentrale sakegebied en winkelsentrums.
Exclusive Guest House too maak voorsiening vir gesogte sakelui, advokate, prokureurs en bekende kunstenaars. Internasionale toeriste, vakansiegangers, en reisigers onderweg na die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland klop ook by ons aan.
Ons aanpasbare kamers is gesinsvriendelik. Daar is ook 'n klein konferensielokaal en 2 wittebroodsuites. Dié gastehuis is veilig en kindervriendelik. Deja View Exclusive Guest House word beveilig deur 'n kamerastelsel, 'n elektriese heining en sekuriteitsligte. Gaste sal toegang tot die gastehuis verkry via 'n elektriese motorhek wat deur jou selfoon oop- en toegemaak word. Daar is 'n swembad wat perfek is vir ons tropiese weer.
Dié gastehuis is net 200 m vanaf die nuwe Hooggeregshof, 500 m vanaf die N4 en stapafstand vanaf die Innibos-fees se perseel. Die Déjà View Exclusive Guest House is 'n nuwe gastehuis wat ekslusiewe verblyf in Mbombela, Mbombela (Nelspruit) bied.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Boekenhoutstraat 49, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink An Exclusive Guest House too het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in West Acres Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutstraat 49, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang