Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ana's Inn

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Willem D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Meer as tevrede. Ek en my vrou het vir ons wittebrood daar gebly en die gasheer het vir ons spesiaal chocolates en sjampanje gegee. Ons het lekker gebly. Die eenheid was skoon en netjies en ons het veilige parkering gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Ana's Inn
Dankie Willem! Bly julle het 'n goeie tyd in Namibië, Walvisbaai en by Ana's Inn gehad!

Dawid D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

We had a very pleasant stay and were truly touched by the warm hospitality. Upon our delayed return from Keetmans, we were warmly welcomed by the owner. They kindly offered to order and deliver pizza for us. Our stay was delightful, and we felt well taken care of. The property's excellent location gave us easy access to nearby stores, restaurants, and all essential amenities. However, the Wi-Fi service was a bit spotty, only working in certain areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Ana's Inn
Dankie, Dawid, vir julle goeie review! Sien weer eendag! Andre

Talita H
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Netjiese skoon verblyf. Netjies en skoon. Gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
Ana's Inn
Dankie Talita! Kom besoek ons gerus weer! Andre

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-straat 26, Walvisbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5ba4142be4f667a46e2388a725ce7c9d5ba2a88a3251096d8299eab5dc017042d019a43c6ec53a82ed962d21977ef7d3100?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 26 Atlantic Street Walvis Bay 0000 Erongo 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -22.958819723658 14.487634306746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang