Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchors-Aweigh

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Shuann D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Excellent, friendly, relaxing. The stay was what we needed. It was calm and you could just regain all your energy. I took both our mothers with and they enjoyed it even more than my wife and I. We will definitely go back again. Susan was helping us with all our questions. She is very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtig, ontspannend, gerieflik. Pragtige plek. Mooiste uitsig. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Kom graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Sal weer daar gaan slaap. Dit was fantasties. Baie lekker naby aan die restaurant en Charlie's!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lovely well located accommodation. Lovely stay! Good find and perfect for what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Wonderlike plekkie. Ek was nou hoogs beïndruk met die plekkie. Daar is letterlik alles wat mens sal nodig hê vir jou verblyf. Jy kan net jou kos en klere bring. Alles was mooi netjies en skoon. Ons sal beslis weer terugkom en sommer langer bly. Lekker naby om af te stap na die eetplekkies in die rondte. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Anchors-Aweigh
Hi Carla, Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons probeer dit so gerieflik moontlik maak..."a home away from home" Sal julle graag weer akkommodeer.

Shawn V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2023

Netjiese plek met baie gerief. Goeie waarde vir geld en briljante diens vanaf Susan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour Lights, Port Owen-rylaan, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf856f01895f69423e14dc61da490b3fd3e3c69b1c4600f843d09bb4379022d6475f879c43919af68fd31d91ed4101b8d284d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Harbour Lights Port Owen Drive 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.786365478729 18.149452543015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang