Anchors Aweigh 86
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sedgewick-singel 850, Hibberdene, 0250, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Anchors Aweigh 86 is 'n lieflike dubbelverdieping-grasdakhuis in Hibberdene, KwaZulu-Natal. Die selfsorghuis bied slaapplek aan 5 gaste en is geskik vir 'n gesin of groep vriende.
Die hoofslaapkamer op die onderste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n TV met 'n Openview-dekodeerder en 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die huis het 'n dek met 'n lieflike uitsig oor die see.
Aktiwiteite en besienswaardighede sluit visvang, voëlkyk, bergfietsry, fietsry en swem in.
Ligging
- Sedgewick-singel 850, Hibberdene, 0250, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Woodgrange Hibberdene Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sedgewick-singel 850, Hibberdene, 0250, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang