Anchor's Rest
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosmarynstraat 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anchor's Rest bied selfsorgverblyf in die rustige kusdorpie Yzerfontein, waar gaste privaatheid en ontspanning sal vind. Yzerfontein is net 80 km noord van Kaapstad op die R27 en dien as die beginpunt van die pragtige Kaapse Weskus-streek. Dié verblyf is ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n wegbreek met beide see- en berguitsigte.
Verblyf word in 3 Standaard-eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het, gebied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, paneelverwarmer, TV met Netflix, WiFi en 'n 'n kombuisie wat met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie en 'n ketel toegerus is. Daar is ook 'n stoep en 'n privaat area buite by elke eenheid.
Gaste kan die gemeenskaplike braai, boma en vuurmaakplek gebruik en veilige parkeerplek word voorsien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Roosmarynstraat 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Anchor's Rest het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosmarynstraat 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap