Anders @ Koppiesvlei
Beskrywing
Donkie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n oopplanbadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi in. Braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Gaste ry slegs vir 1 km op 'n grondpad wat in 'n goeie toestand is vanaf die Hoofweg. Dis geskik vir alle voertuie en motorfietse.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis met 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, aparte toilet en badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Privaat ingang en braai-area is beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Gaste ry slegs vir 1 km op 'n grondpad wat in 'n goeie toestand is vanaf die Hoofweg. Dis geskik vir alle voertuie en motorfietse.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is 'n oopplan-kamer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n klein kombuisarea wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het 'n privaat stoeparea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Gaste ry slegs vir 1 km op 'n grondpad wat in 'n goeie toestand is vanaf die Hoofweg. Dis geskik vir alle voertuie en motorfietse.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is 'n oopplan-kamer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-kamer het 'n etenstafel met 4 sitplekke, 2 groot stoele en 'n slaapbank. Die kothuis het 'n privaat stoeparea en braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Gaste ry slegs vir 1 km op 'n grondpad wat in 'n goeie toestand is vanaf die Hoofweg. Dis geskik vir alle voertuie en motorfietse.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Oppi Plaas het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Dit het 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste ry slegs vir 1 km op 'n grondpad wat in 'n goeie toestand is vanaf die Hoofweg. Dis geskik vir alle voertuie en motorfietse.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Boeretroos beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 2 dubbelbeddens en die tweede slaapkamer beskik oor 2 driekwartbeddens. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Ander geriewe sluit 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe toegerus is, en WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste ry slegs vir 1 km op 'n grondpad wat in 'n goeie toestand is vanaf die Hoofweg. Dis geskik vir alle voertuie en motorfietse.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Genade van Bo bied slaapplek aan 12 gaste in 6 kamers met 2 driekwartbeddens elk en twee kamers met 'n dubbelbed. Die huis het twee aparte badkamers. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, die tweede badkamer het 'n stort en 'n wasbak, en daar is 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n groot oopplan-eetarea en -sitarea met oorgenoeg sitplek en 'n TV met OpenView. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste ry slegs vir 1 km op 'n grondpad wat in 'n goeie toestand is vanaf die Hoofweg. Dis geskik vir alle voertuie en motorfietse.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R30, Koppiesvlei-plaas, Theunissen, 9410, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang