Anders @ Koppiesvlei
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nelrize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Marietha M - Sep 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik en gerieflik. Heerlik rustig.
Denise L - Aug 2024
Algehele gradering
Aangename ervaring!
Amanda K - Aug 2024
Algehele gradering
Uit hierdie wêreld!
Sunelle B - Aug 2024
Algehele gradering
Saligheid.
C. E - Aug 2024
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Tina R - Jul 2024
Algehele gradering
Warm wonderful hospitality at a warm cosy place.
Bernie D - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Irida S - Jun 2024
Algehele gradering
Aangename plaaservaring.
Mitch W - Jun 2024
Algehele gradering
Boeregasvryheid soos min. Definitief waarde vir geld en rus vir die siel.
Charni J - Mei 2024
Algehele gradering
Comfort and farm life - pure bliss.
Lees meerAnnelize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Unieke plek met baie vriendelike mense en gerieflike slaapplek.
Charles R - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful, beautiful and soul food.
Melissa T - Jan 2024
Algehele gradering
Knus & lekker.
Marié H - Des 2023
Algehele gradering
Soos bo.
Jessica P - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige, rustige, kreatiewe plaaswegbreek. 'n hartsplekkie!
Selwyn S - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker stil en ontspannend.
Sonika C - Sep 2023
Algehele gradering
Was 'n lekker wegbreek naweek saam klomp vriende. Naby uit die stad.
Hulda Van Der Merwe V - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het by Anders @ Koppiesvlei oornag op pad na PE. Ons was 'n groep van 15 skoolkinders en onderwysers.
Anje D - Aug 2023
Algehele gradering
Luukse eenvoud, wat jou asem wegslaan.
Deon G - Mei 2023
Algehele gradering
Gasvrye mense met goeie plaaservaring.
Willie C - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Alda G - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Lees meerEllouise V - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Anneke N - Jan 2023
Algehele gradering
Gesellige kuier op die plaas.
Candice D - Apr 2023
Algehele gradering
Home away from home with a twist.
Johann V - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik op die plaas. Ons het heerlik warm geslaap en alles was keurig, skoon en netjies.
Yolandie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netjiese en gemaklike kamers.
Bridget M - Des 2022
Algehele gradering
Friendly, kind hospitality.
Nico V - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, lekker plaasatmosfeer.
Mj V - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, vreedsaam, batterye herlaai, vriendelike eienaars.
Lees meerTharien J - Jul 2022
Algehele gradering
Lieflike blyplek. Hele area is pragtig versier.
Selwyn S - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was 'n lekker rustige atmosfeer. Verseker om iou gedagtes bietjies af te skakel.
Marlene M - Feb 2022
Algehele gradering
'n Absoluut om te besoek wanneer mens stad-moeg-en-uitgebrand is.
Jos N - Feb 2022
Algehele gradering
Mooie selfsorg.
Ruan P - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig en netjies.
Morne V - Jan 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Lizelle W - Des 2021
Algehele gradering
Lekker plaaswegbreek.
Josef D - Okt 2021
Algehele gradering
Plaaslewe. Rustig.
Schalk V - Sep 2021
Algehele gradering
'n Lekker plaaskuier - baie veilig en baie vars lug.
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R30, Koppiesvlei-plaas, Theunissen, 9410, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang