Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anders @ Koppiesvlei

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Denise L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Aangename ervaring! Nelrize laat jou dadelik welkom voel op hierdie plaas en die verblyf het ons aangenaam verras - ek was redelik skepties omdat dit so goedkoop is! Die eenheid is uiters netjies met die mooiste dekor en 'n pragtige uitsig. Die plaasdiere wat die oggend kom groet, maak hierdie verblyf ekstra spesiaal. Ons sal definitief weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uit hierdie wêreld! Ervaring van 'n leeftyd! So spyt ons het net een nag vertoef. Sal definitief weer by Anders@Koppiesvlei kuier om nog meer geskiedenis te ervaar. Fantastiese ontvangs en pragtige hartsmense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Saligheid. Dit was 'n heerlike mini-wegbreek om net bietjie batterye te herlaai en te ontspan. Die kinders is mal daaroor om net te gaan stap, iets wat hulle nie regtig in die stad kan doen nie. (Moeder Hen is oorbekermend!) Nelrize is ongelooflik gasvry en doen baie moeite. Ek beveel definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C. E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Het dit baie geniet. Baie mooi. Lekker plaas gevoel. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Warm wonderful hospitality at a warm cosy place. We had an excellent stay in the Laslappie cottage. Beautiful, well-equipped accommodation. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlike ervaring. Baie lekker sal weer daar bly. Was baie vriendelike ontvang en sal aanbeveel aan ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irida S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Aangename plaaservaring. Vriendelike aangename plaaservaring. Heerlike beddens, warm en gerieflik gestort en geslaap. Heerlik gebraai. Kan definitief aanbeveel. Paradys vir kleinkinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mitch W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Boeregasvryheid soos min. Definitief waarde vir geld en rus vir die siel. Boeregasvryheid soos min. Koue of te nie, daar is iets magies aan die blou van 'n Vrystaatse wintersoggend, die kraai van 'n wakker haan, die rustige bulk van beeste en die balk van die oulike donkie in die rondte. Gasvrou het uitstekende disse voorberei op navraag wat baie welkom was na 'n harde dag (of voor een begin). Die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charni J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Comfort and farm life - pure bliss. We thoroughly enjoyed our stopover at Anders@Koppiesvlei and wish we could have stayed a few days more. From the warm welcome by the owner to the lovely and clean cottage, and all the wonderful farm animals. We had a delicious breakfast and cappuccino made by the owner and a lovely tour of the farm with such an interesting story of the farm's history. The gift shop with creations by the owner is so well-priced with beautiful original items. We can't wait to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Unieke plek met baie vriendelike mense en gerieflike slaapplek. Annelize, jy is die perfekte gasvrou. Baie dankie ons het heerlik gebly en geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nelrize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R30, Koppiesvlei-plaas, Theunissen, 9410, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfae944060c04c05933cc93efeeed5a753bb0e2c962e38e0bb13d804ee322a2d3e5ed8c638428d1155098a0782611d765576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 R30 Koppiesvlei Farm 9410 Vrystaat 021 201 8901 10:00-18:00 09:00 -28.467005700853 26.678522095304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang