Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anders @ Koppiesvlei

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R30, Koppiesvlei-plaas, Theunissen, 9410, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anders @ Koppiesvlei is op 'n plaas 8 km vanaf Theunissen.

Hierdie gasteplaas bied slaapplek aan 30 gaste in 7 selfsorg-eenhede. Genade van Bo bied slaapplek aan 12 mense en beskik oor 6 slaapkamers en 2 badkamers. Oppi Plaas bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 dubbelbed en 'n driekwartbed in 1 oopplan-kamer. Dié eenheid het 1 badkamer.

Die Donkie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Plaaskind het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n aparte toilet met 'n bad en 'n stort. Boeretroos beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Albei kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Plat op die aarde en die Laslappie-eenhede het elk 'n koningingrootte-bed en het 'n oopplan-badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf en eetgerei. Boeretroos, Genade van Bo en Oppiplaas het 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is en gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 3 funksievenues op die plaas. Gaste kan van Roes, 'n oop venue met 'n braai en kroeg met 'n uitsig oor die plaas, gebruik maak. Die plaas spog met pragtige sonsondergange en plaasdiere soos donkies, perde en mak koeie.

Pieknieks, wandelroetes en 'n besoek aan die nabygeleë museum kan gereël word. Etes en ander verversings is op versoek by die Saloon beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Gaste kan ook Pulaantjie's Gift Shed op die plaas besoek en pragtige dekor en presente koop.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Denise L
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename ervaring! Nelrize laat jou dadelik welkom voel op hierdie plaas en die verblyf het ons aangenaam verras - ek was redelik skepties omdat dit ...
Sien meer
Aug 2024
Amanda K
Saam met lewensmaat
5.0
Uit hierdie wêreld! Ervaring van 'n leeftyd! So spyt ons het net een nag vertoef. Sal definitief weer by Anders@Koppiesvlei kuier om nog meer geskiede...
Sien meer
Aug 2024
Sunelle B
Gesin met tieners
5.0
Saligheid. Dit was 'n heerlike mini-wegbreek om net bietjie batterye te herlaai en te ontspan. Die kinders is mal daaroor om net te gaan stap, iets wa...
Sien meer
Aug 2024
C. E
Saam met lewensmaat
5.0
Het dit baie geniet. Baie mooi. Lekker plaas gevoel. Sal beslis weer gaan.
Aug 2024
Tina R
Saam met lewensmaat
5.0
Warm wonderful hospitality at a warm cosy place. We had an excellent stay in the Laslappie cottage. Beautiful, well-equipped accommodat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nelrize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R30, Koppiesvlei-plaas, Theunissen, 9410, Vrystaat
  • Gaste dink Anders @ Koppiesvlei het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Theunissen Vrystaat
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R30, Koppiesvlei-plaas, Theunissen, 9410, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfae944060c04c05933cc93efeeed5a753bb0e2c962e38e0bb13d804ee322a2d3e5ed8c638428d1155098a0782611d765576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 R30 Koppiesvlei Farm 9410 Vrystaat 021 201 8901 10:00-18:00 09:00 -28.467005700853 26.678522095304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang