Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anders @ Koppiesvlei

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R30, Koppiesvlei-plaas, Theunissen, 9410, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anders @ Koppiesvlei is op 'n plaas 7 km buite Theunissen geleë.

Die gasteplaas bied slaapplek aan 29 gaste in 7 selfsorg-eenhede. Genade van Bo bied slaapplek aan 12 mense en beskik oor 6 slaapkamers en 2 badkamers. Oppi Plaas het slaapplek vir 3 gaste en is ingerig met 1 koningingrootte-bed en 'n driekwartbed in 1 oopplan-kamer. Dié eenheid het 1 badkamer.

Die Donkie het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort. Plaaskind het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n aparte toilet met 'n bad en stort. Boeretroos beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Albei kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Plat op die aarde en Laslappie-eenhede is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n oopplan-badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond en eetgerei. Boeretroos, Genade van Bo en Oppiplaas het 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg, en komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Op die plaas is daar 3 venue fasiliteite. Gaste word toegelaat om gebruik te maak van Roes wat 'n oop venue is met 'n braai-area wat oor die plaas uitkyk. Dit spog met pragtige sonsondergange en plaasdiere soos donkies, perde en koeie. Die eiendom is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie aangesien daar baie mak en vrylopende diere op die plaas is.

Piekniekuitstappies, staproetes en 'n besoek aan 'n nabygeleë museum kan gereël word.
Ons het 'n pragtige Geskenke & Dekor winkel
( Mooilap ) in Theunissen , wat ook besoek kan word, ons het die heerlikste soetgoed en lekkers en ons druk al ons eie tekstiele wat jy in die winkel kry.

Daar is 'n klein swembad op die perseel wat gaste op eie risiko kan geniet en gebruik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marietjie V
5.0
Baie ontspanne en gesellig. Ons het baie lekker gebly hier. Die eenheid waarin ons gebly het, is baie netjies en mooi versier. Die plaasdiere en natuu...
Sien meer
Des 2024
Pieter Hendrik B
Saam met lewensmaat
5.0
Plek is netjies, skoon en rustig. Ons het 'n baie lekker naweek by julle gehad.
Sep 2024
Marietha M
5.0
Baie gemaklik en gerieflik. Heerlik rustig. Ek en my pa het saam gereis en ons het baie lekker gerus. Dis pragtig op die plaas. Alles baie netjies en ...
Sien meer
Sep 2024
Amanda K
Saam met lewensmaat
5.0
Uit hierdie wêreld! Ervaring van 'n leeftyd! So spyt ons het net een nag vertoef. Sal definitief weer by Anders@Koppiesvlei kuier om nog meer geskiede...
Sien meer
Aug 2024
Denise L
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename ervaring! Nelrize laat jou dadelik welkom voel op hierdie plaas en die verblyf het ons aangenaam verras - ek was redelik skepties omdat dit ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nelrize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R30, Koppiesvlei-plaas, Theunissen, 9410, Vrystaat
  • Gaste dink Anders @ Koppiesvlei het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Theunissen Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R30, Koppiesvlei-plaas, Theunissen, 9410, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfae944060c04c05933cc93efeeed5a753bb0e2c962e38e0bb13d804ee322a2d3e5ed8c638428d1155098a0782611d765576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 R30 Koppiesvlei Farm 9410 Vrystaat 021 201 8901 10:00-18:00 09:00 -28.467005700853 26.678522095304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang