Anerley Garden Park Resort
Beskrywing
Daar is 2 van hierdie gastekamers wat elk 2 gaste akkommodeer. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer het ook 'n koffiestasie, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware, en dit lei na 'n gedeelde houtdek met buitesitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem kennis dat hierdie eiendom troeteldiervriendelik is, maar slegs indien dit vooraf gereël word.
Die eiendom is nie omhein nie, so alle troeteldiere moet aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is, insluitend katte.
Die enigste eenheid waar troeteldiere glad nie toegelaat word nie is die eenheid met slaapplek vir 10.
Elke eenheid of kampeerplek is tot 2 troeteldiere beperk.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 van hierdie gastekamers wat elk 2 gaste akkommodeer. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer het ook 'n koffiestasie, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware, en dit lei na 'n gedeelde houtdek met buitesitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Neem kennis dat hierdie eiendom troeteldiervriendelik is, maar slegs indien dit vooraf gereël word.
Die eiendom is nie omhein nie, so alle troeteldiere moet aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is, insluitend katte.
Die enigste eenheid waar troeteldiere glad nie toegelaat word nie is die eenheid met slaapplek vir 10.
Elke eenheid of kampeerplek is tot 2 troeteldiere beperk.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 3 van hierdie eenhede wat elk slaapplek aan 4 gaste bied en oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed beskik. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 2 enkelslaapbanke en 'n TV met Openview-kanale. Verder het elke eenheid 'n houtdek met 'n tafel en stoele, 'n Weber-braai en 'n uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem kennis dat hierdie eiendom troeteldiervriendelik is, maar slegs indien dit vooraf gereël word.
Die eiendom is nie omhein nie, so alle troeteldiere moet aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is, insluitend katte.
Die enigste eenheid waar troeteldiere glad nie toegelaat word nie is die eenheid met slaapplek vir 10.
Elke eenheid of kampeerplek is tot 2 troeteldiere beperk.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met Openview-kanale. Verder het elke eenheid 'n houtdek met 'n tafel en stoele, 'n Weber-braai en 'n uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem kennis dat hierdie eiendom troeteldiervriendelik is, maar slegs indien dit vooraf gereël word.
Die eiendom is nie omhein nie, so alle troeteldiere moet aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is, insluitend katte.
Die enigste eenheid waar troeteldiere glad nie toegelaat word nie is die eenheid met slaapplek vir 10.
Elke eenheid of kampeerplek is tot 2 troeteldiere beperk.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bendigo-weg, Erfdeel 115 van 4 op Sanderstead-plaas, Anerley, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang